Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Lodge Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 34 resensies vir Bayview Lodge Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lize B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam!

Wonderlike gasheer! Lekker restaurant! Vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We can recommend this place to everyone that wants to go and rest.

Wayne has been very kind and his willingness to make sure that everything is 100% was astonishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna G
Gesin met tieners

Lekker wegbreek gewees.

Sal weer gaan as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Liewe Elizna

Baie Dankie vir die kompliment. Die Bayview Span sien daarna uit om jou gou weer te sien!

Bayview Lodge Hotel
John H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met vriende

Rustig, lekker en goeie diens. Stap na strand.

Dit is bekostigbaar, kos heerlik en mense baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Julian C
Besigheidsreis

The place needs TLC.

Toilet leaked. Room not cleaned properly. Staircase was dirty. Bathroom cupboard needs to be replaced. Door between rooms does not close properly and I could hear the neighbour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Dear Julian
We are sorry that your stay with us was not satisfactory. The good news is that the running toilet has been fixed and the Bathroom vanity replaced. We have also addressed with housekeeping as to the poor servicing of your room - additional training and checklists revisited to ensure all rooms are serviced to the same standard al our other rooms receive.
Regarding the outside staircase - this is a constant battle with the elements being so close to the beach sand and unfortunately the Richardsbay 'blackdust', that sweeping every morning and afternoon is not keeping it at pristine.
We hope to receive you back as guest soon to see some of the upgrades.
The interleading door has been replaced with a new door.

Bayview Lodge Hotel
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar en tog "luuks".

Kamers is ruim en netjies, elke dag skoongemaak en van droë handdoeke voorsien. Ontbyt is baie lekker en bekostigbaar. Naby genoeg aan die strand en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Liewe Marietjie

Baie dankie vir die mooi woorde.
Was wonderlik om jul as gaste te he. Hierdie jaar beplan ons om baie meer familie geleenthede te skep. Ons hoop on jul gou weer te sien.

Groete
Die Bayview Span

Bayview Lodge Hotel
Jarmila P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jarmila P
Gesin met klein kinders

Stay was good.

The lodge should make better means when it's load shedding. Either with rechargeable lighting or generator back up systems because the place would be super dark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Good day Jarmilla,

Thank you so much for your recommendation and your favorable review. All rooms have emergency mobile lighting and since your stay, as part of the initial upgrades and improvements we have planned for lighting outdoor that provides better lighting during load shedding.
We hope to welcome you back in the future with or without load shedding.

Kind regards,
The Bayview Team

Bayview Lodge Hotel
Alison D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Alison D
Saam met vriende

Vakansieverblyf saam met vriende en familie.

Opknappings kan beslis aan aandag gegee word. Kos was baie lekker en die mense is vriendelik. Ons was dadelik gehelp met 'n ekstra nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great people and comfortable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Hi Mark
Thank you for making Bayview Lodge Hotel your accommodation of choice in Richards Bay. It was an absolute pleasure having you as our valued guest and we look forward to seeing you again. Your feedback is much appreciated.
Warm Regards....Bayview Lodge family.

Bayview Lodge Hotel
David G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goed nie.

Die kamer is oud en ruik nie lekker nie, en die wasbakkraan is los. Opgradering sal goed wees want foto's is soms bedrieglik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

So jammer vir julle slegte ondervinding by die Bayview Lodge en dat niks wat ons aanbied volgens julle smaak was nie.
Ons kamers word daagliks baie mooi skoon gemaak en deure en vensters word ook oop gemaak vir vars lug. Indien daar 'n slegte reukie was, was dit heel moonlik van buite en afkomstig van Mondi, waaroor ons geen beheer het nie.
Jammer dat julle nie die los kraan aangemeld het nie, dit sou dadelik aandag gekry het.
Al ons foto's is geneem deur ons bestuurders met 'n selfoon en kamers en perseel lyk presies soos op die gallery.
Ons waardeer egter julle terugvoering baie, dit help ons net om te verbeter op dit waarna ons strewe.

Bayview Lodge Hotel
Annalize V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize V
Besigheidsreis

Gemiddelde verblyf.

Alles is skoon en netjies en die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die wasbakkraan in my eenheid was heeltemal los. Die WiFi is baie beperk wat 'n probleem was aangesien dit 'n sakereis was. Ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus O
Gesin met tieners

Ons het lekker oornag.

Veilig en 'n lekker oornaggerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Petrus, ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om julle as deel van die Bayview Lodge familie te kon verwelkom. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Bayview Lodge Hotel

Bayview Lodge Hotel
André Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André Z
Gesin met klein kinders

Baie rustige omgewing naby aan die strand.

Ons kuier was heerlik. Vriendelike en behulpsame ontvangs, skoon en rustige omgewing. Strand is loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Hallo Andre,
Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit baie. Dit was baie lekker om julle hier by ons te kon verwelkom.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete, Bayview Lodge Hotel.

Bayview Lodge Hotel
Nicola B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Gesin met tieners

Wegbreeknaweek.

Goeie atmosfeer, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Thank you for your positive feedback, much appreciated.
Hope to see you soon.

Bayview Lodge Hotel
Marwaan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D
Besigheidsreis

Ideal and affordable getaway.

The service is great and the venue has everything one needs. Ideal for family who wants a coastal getaway.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Good day Marwaan,
Thank you so much for your positive feedback, much appreciated.
It was a pleasure to welcome you into the Bayview Lodge family. Hope to see you soon.

Warm regards,
Bayview Lodge Hotel

Bayview Lodge Hotel
Kassie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kassie B
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly, ons sal vir seker weer daar bly.

Die enigste tekort was die bekers en glase, die beddens is vir 4 mense maar daar net 2 van elk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Hi Louise,
Baie dankie vir jou terug voering, ons waardeer. Jammer vir die ongerief met die tekort aan bekers en glase. Weens die covid 19 epidemie het ons helfte van alles uit die kamers verwyder omdat ons net 50% kapasiteit toelaat. Vir julle wat 'n familie is, verander die reels egter en was ons veronderstel om alles weer aan te vul. Weereens jammer en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Vriendelike Groete...........Bayview Lodge Hotel

Bayview Lodge Hotel
Rita G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita G
Gesin met tieners

Baie vriendelik, baie netjies en die lugversorging werk uitstekend.

Ons sal weer terugkom aangesien ons baie lekker gekuier en gebly het. Ons het alles gekry waarvoor ons gevra het. Almal was ook vreeslik vriendelik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Rita,
Ons waardeer dit baie en dit was so lekker om julle as deel van die Bayview Lodge famile te kon huisves.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete.
Annetjie.

Bayview Lodge Hotel
Willem Adriaan E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Adriaan E
Gesin met tieners

Wonderlik

Hartlike ontvangs. Netjiese restaurant met uitstekende kos. Gerieflike swembad en naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Andrè, dit beteken vir ons baie. Dit was heerlik om julle as deel van die Bayview Lodge familie te kon verwelkom.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Bayview Lodge Hotel

Bayview Lodge Hotel
Andre S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Gesin met tieners

Fantasties.

Die kamers en alles was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Andre, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om julle as deel van die Bayview familie te huisves. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Alles van die beste vir 2021.
Vriendelike groete,
Bayview Lodge

Bayview Lodge Hotel
Nadia C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C

Vinnige kuiertjie

Met ontvangs was ons vriendelik verwelkom. Ons kamer was gemaklik en baie skoon. Al het ons net 1 nag gebly het ons steeds belangrik gevoel met die goeie diens. Hulle het regtig uit hul pad uit gegaan om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Nadia, ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Bayview Lodge Hotel

Bayview Lodge Hotel
Kobus S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Besigheidsreis

Een nag gebly, die kamer was skoon.

Die wasbak kraan was los en die was nie lekker nie. Ek was nie gemaklik met die oop hek en met my sleepwa wat heelnag onbewaak moes staan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Simone J

Die kamers is baie netjies, vriendelike diens.

Die restaurant en diens was fantasties, die kos heerlik, en dit was baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou terug voering Simone.
Dit was heerlik om julle in die Bayview Lodge familie te kon verwelkom.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Annetjie

Bayview Lodge Hotel
Erin J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erin J
Gesin met klein kinders

Pool area is awesome for the kids.

Rooms are neat, airconditioning is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Thank you, Erin, it was such a pleasure to welcome you and your family into the Bayview Lodge family.
Hope to see you soon.
Warm Regards,
Annetjie

Bayview Lodge Hotel
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthorney N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anthorney N
Gesin met klein kinders

Good.

A good setting, but the bathroom basin needs improvement, and an addition of microwave will also be a valuable addition. Another valuable addition would be an electricity backup during load-shedding. Even if it can be only for lights it would be very important.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Thank you for your feedback Anthorney, much appreciated.

Bayview Lodge Hotel
Charlotte Z - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte Z
Saam met vriende

Enjoyed our stay at Bayview Lodge Hotel.

Very friendly staffing and manager. Compliments to the chef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Thank you Charlotte, much appreciated. It was a pleasure to accommodate you and the other ladies.
Hope to see you soon.

Warm Regards....Annetjie

Bayview Lodge Hotel
Alida D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alida D

Teleurgesteld.

Was vrek koud in Richardsbaai. Kamer het nie warm beddegoed op gehad nie. Dun laken met n dun cover bo-oor die laken en bed. Nie eers genoeg komberse in die kas gehad vir die beddens en hoeveelheid mense nie. Die drie komberse wat daar wel was het ons gegee vir kinders om warm te bly. Ons grootmense het maar onder die laken geslaap en gevrek van die koue hele aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, So jammer dat julle 'n slegte ondervinding gehad het. Enige terugvoering help ons om te verbeter op dit wat ons na strewe. Ons luukse comforters is ideaal vir die Richardsbaai somerweer. Ons lug versorging dien ook as verwarmer en kan tot op 30 grade gestel word vir ingeval die ekstra komberse nie genoeg is.
Groete
Annetjie

Bayview Lodge Hotel
Gwen D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen D
Gesin met klein kinders

Sal weer 'n langnaweek reël net om weer daar te kan bly!

Vriendelike mense, perfekte ligging en baie rustig! Ontbyt is 'n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Gwen,
Waardeer baie. Dit was so lekker om julle as deel van die Bayview familie te kon verwelkom. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Annetjie

Bayview Lodge Hotel
Paul M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met vriende

Gemaklik and waarde vir geld.

Fantastiese verblyf gewees, mense verskriklik vriendelik en behulpsaam. Regtig waarde vir geld en perfek geleë as jy gaan visvang, veilig vir jou boot om te parkeer. Sal volgende weer by Bayview bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Paul, dit was net 'n plesier om julle manne te kon verwelkom by die Bayview familie. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Vriendelike groete,
Annetjie

Bayview Lodge Hotel
Liza V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Gesin met klein kinders

Die hotel is skoon, hul ontbyt & kamers lyk presies soos op die foto's van die webwerf.

Dankie vir Annatjie & Hubert, die hotelkamer was skoon & netjies, daagliks skoon handdoeke & koffie, suiker & Cremora-sakkies in kamer gekry. Jul hotel-ontbyt is 'n treffer gewees elke oggend. Sal die vakansie onthou. Was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Liza, dit was so lekker om julle as deel van die Bayview Lodge familie te hè.
Sien uit na julle volgende besoek.
Groete Annetjie

Bayview Lodge Hotel
Desiree K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree K
Gesin met klein kinders

Lekker naby aan al die besienswaardighede. Verblyf was lekker en kamers in voldoende.

Die hotel is naby aan meeste besienswaardighede en die kamers is voldoende. Die swembad en bar kan soms bietjie besig raak aangesien dit oop vir publiek is maar verder is dit 'n goeie plek om oor te slaap as mens in Richardsbaai is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Desiree,
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete Annetjie

Bayview Lodge Hotel
Kobus P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Gesin met klein kinders

Gasvry, met heerlike ontbyt en kamers word netjies skoongemaak.

Heerlike atmosfeer met swembad op perseel. Baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Kobus, ek waardeer dit opreg.
Dit was lekker om julle te kon verwelkom in die Bayview familie.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Annetjie.

Bayview Lodge Hotel
Lucia F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia F

Gemaklik netjies en skoon.

Verblyf was gemaklik netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Lodge Hotel se terugvoer

Dankie Lucia, ons hoop om julle gou weer te sien.
Annetjie.

Bayview Lodge Hotel
Vanaf
R1 221
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 221
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 221
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidsonlaan 22, Richardsbaai, 1390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQOqOhZyz7yovA0iNkh1B0LyJFqmVwwe7vRaJUCYWlWD5I1Ybls?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 221 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 22 Davidson Lane Richards Bay 1390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -28.794703845471 32.09616420483