Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Seefront Akkommodasie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Bayview Seefront Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Philip P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Great stay, a very cute accommodation. Has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna V
Saam met vriende

Wonderlike.

Was baie mooi en lekker gewees. Netjies alles wat mens nodig het. Beste tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en hasselfree.

Vir die doel om besigheid af te handel was dit waarde vir geld. Lekker ook direk op strand gestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lina J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik, puik.

So lekker gekuier, doen dit volgende jaar weer, alle chaletgeriewe was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bayview Seefront Akkommodasie is 'n pragtige, stil en vriendelike vakansiewoning.

Ons het vreeslik lekker gebly by Bayview Seefront Akkommodasie. Baie vriendelike diens. Die ligging van Bayview Seefront is fantasties. Jy kan selfs na die winkelsentrum toe loop op die strand. Baie veilige area en baie stil, perfek om van al die geraas af weg te kom. Ons sal vir seker weer by Bayview Seefront gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariechen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker in Oestertjie gebly.

Was 'n heerlike ervaring met die allermooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis teruggaan, baie dankie.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly en pragtige, vriendelike eienaars. Ons het heerlik gerus en ons tyd terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V
Enkelreisiger

Wonderlik, rustigheid en rus vir jou siel.

Ek het verskriklik baie lekker gebly daar. Daar is alles wat 'n mens nodig het. Die eienaar is verskriklik vriendelik en baie gasvry. Ek sal hierdie plek enige tyd aan enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie lekker plekkie. Sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suoer lekker gewees, julle sien ons weer.

Super kekker gebly, alles was perfek. Stil en rustig, mooi see uitsig oor die baai. Uitstekende diens vanaf eienaars. Dankie, julle is die beste, julle sien ons vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wittebrood in Hartenbos.

Pragtige plekkie. Veilig, privaat, baie netjies en op die strand. Iné is baie gasvry en behulpsaam. Ons het heerlik gebly, en sal vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R
Gesin met tieners

Moeite werd vir geld.

Dit was waarde vir geld. Het 'n see-uitsig gehad vanaf Seeumeeu. Plekkies is goed toegerus, toegang tot die strand was maklik. Gasvrou en gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quentindeklerk11@gmail.com D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentindeklerk11@gmail.com D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naby die strand.

Dit is 'n wonderlike plek, baie netjies en baie goed geleë. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carisa P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte akkommodasie!

Die verblyf het alles wat jy nodig het! Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W
Saam met vriende

Veilige blyplek. Fantastiese ligging.

Uitstekende waarde. Uitstekende gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus Johannes Naude F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Johannes Naude F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ons is baie vriendelik ontvang. Alhoewel dit nie 'n see-uitsig vanaf die stoep gehad het nie, kon ons net 'n klein entjie deur die hekkie loop en die see sien. Sal nie aanbeveel vir ouer mense wat op die strand wil loop nie, want die trappe af na die strand is net te veel en baie hoog. Maar ons het verder baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie een vervelige oomblik gehad nie.

Heerlik op die strand geleë. Baie om te sien en te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stian T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stian T
Gesin met tieners

Baie gerieflike akkommodasie (Dolfyntjie) met lekker braaiplek en fantastiese uitsigte oor die see en omliggende berge.

Sien kommentaar hierbo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus H
Gesin met klein kinders

Baie netjies en hemel op aarde so reg langs die see.

Ons het baie lekker gebly, haar woonstel was netjies en skoon. Dit was fantasties om 'n paar trappe af te kon stap en op die strand te wees. Iné was baie vriendelik en altyd bereid om te help as ons iets nodig gehad het of iets wou vra oor aktiwiteite en lekker goedjies om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza P

Rustig en pragtig.

Die eienaar is uiters vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie netjies en skoon, reg op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were there during the worst storm and it did not affect us at all.

I just missed walking on the beach but the waves were just crazy high the whole weekend. The accommodation is actually in Hartenbos and not as advertised, but we loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda B
Gesin met klein kinders

Gemaklik, rustig en netjies.

Baie veilige plek en die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oscar P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Oscar P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Sal aanbeveel as 'n paar nagte oorslaap, maar nie as 'n week of meer vakansie verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is pragtig - kyk uit oor die see.

Bayview Seefront benodig dringend 'n verjonging - baie ou TV, braaiplek benodig 'n raam vir rooster, nie halwe stene nie. Breekgoed is tipies "vakansiegangerbestand" nie die algemene reisiger se gerief nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette N

Gerieflik en skoon met die mooiste strand.

Ek beveel Bayview Seefront Akkommodasie hoogs aan. Gemaklik, gerieflik en skoon. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L
Gesin met tieners

Lekker woonstel. Mooi uitsig.

Aangename eienaars. Baie mooi woonstel, skoon en alles wat jy nodig het. Baie mooi ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker het die kort naweek vreeslik geniet.

Net die televisie kan aandag aan gegee word. Verder was dit lekker, sal vir mense aanbeveel wat rustigheid soek daar sal jy dit kry. Eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlien G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlien G
Gesin met klein kinders

Lekker, netjies en vriendelik. Tuis gevoel.

Die mense was van ons aankoms tot ons vertrek het net vriendelik en baie behulpsaam. Heeltyd in kennis gestel oor nodige info. Baie lekker en aangename plek! Sal definitief hulle weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en perfek geleë.

Pragtige en veilige omgewing, rustig en ideaal vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Was heerlik, baie rustig en veilig sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien C
Gesin met klein kinders

Dit was 'n groot vooreg om so na aan die see te kon wees.

Hulle het ons laat tuis voel. Toe ons 2 aande verby was het ons oorgeskuif na die groter woonstel en het langer gebly. Ons kon nie vir beter vra nie. Die see is op jou deur. Baie gerieflik om af te gaan see toe en te weet jy hoef nie te ry of sitplek te soek nie. Jy is op ou eie stukkie wêreld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B
Saam met vriende

Baie lekker gekuier. Netjies en gerieflik.

Aanwysings na die woonstel is verkeerd op die webblad - TV kan opgegradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie dat u ons daarop gewysig het dat ons aanwysings verkeerd vertoon het. Ons het ook intussen ons televisie opgegradeer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom vorentoe. Vriendelike groete

Bayview Seefront Akkommodasie
Francois B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Ligging uitstekend. Eienaars/verhuurders baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer Die Dolfyntjie bespreek.

Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie en bespreking by Dolfyntjie woonstel. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms. Vriendelike Groete

Bayview Seefront Akkommodasie
Sunette H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette H
Gesin met tieners

Lieflike uitsig!

Bekostigbaar en veilig. Uitstekende gashere, sal beslis weer gaan! Was 'n lieflike naweek! Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Sunette dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle vorentoe terug te verwelkom! Vriendelike groete

Bayview Seefront Akkommodasie
Jan Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Z
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Ons sal definitief volgende jaar weer by hulle bly. Naby alles en beste van alles, die see is by die woonstel. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete

Bayview Seefront Akkommodasie
Bernita B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita B

Baie dankie, ons het lekker gebly.

Wat kan ek sê. Alles wat ons verwag het en nog meer. Pragtigste eienaars wat heel uit hul pad gegaan het om ons verbly so aangenaam as moontlik te maak. Die eenheid was pragtig. Niks het ontbreek nie. Die "cherry" op die koek vir ons was die direkte toegang tot myle en myle van die mooiste strand. Ons het vroegoggend en laatmiddag gaan stap en het altyd baie veilig gevoel. Baie dankie, ons sal julle beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Bernita vir jul mooi beskrywings. Ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom in die toekoms! Vriendelike groete

Bayview Seefront Akkommodasie
Santie R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het heerlik gebly en die baie loadshedding het ons glad nie gepla nie, want die ligte, dakwaaier en TV werk tydens loadshedding en was 'n super bonus. Ons sal beslis weer hier boek in die toekoms en kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Santie vir jul resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete

Bayview Seefront Akkommodasie
Azetta D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azetta D

Baie veilig en rustige akkommodasie met wonderlike uitsig na die see.

Baie lekker gebly. Rustig en als wat nodig is, was daar. Loadshedding was nie probleem, want ligte en TV kon gebruik word tydens dit en dan natuurlik die uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou bespreking en resensie Azetta. Ons sien uit daarna om jul weer by ons te verwelkom vorentoe! Vriendelike groete

Bayview Seefront Akkommodasie
Hendrikus Paulus Antonius J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrikus Paulus Antonius J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Die woonstel was skoon en ruim en mooi ingerig. Volledige kombuis, eie badkamer en lekker beddens. Buite is een braai. Van die tuin uit loop een trappie so op die strand. Son op die strand is pragtig. Ons het dolfyne verby sien swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie en bespreking by ons Hendrikus. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom by ons in die toekoms! Vriendelike groete

Bayview Seefront Akkommodasie
Lizette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Gesin met tieners

Nice place.

Beautiful sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jul bespreking en resensie Lizette. Ons sien uit daarna om julle vorentoe weer te verwelkom by ons. Vriendelike groete!

Bayview Seefront Akkommodasie
Benita F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam en gee regtig om vir jou as gas.

Alles wat jy nodig het is daar en die uitsig is asof jy die see op jou erf het. Baie rustig en veilig. Sal beslis weer soontoe gaan en ek kan dit vir elkeen aanbeveel. Baie dankie Iné.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Benita vir die mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete

Bayview Seefront Akkommodasie
Eugene D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Baie lekker, maar net te kort.

Vriendelike ontvang by aankoms. Baie oulike, skoon plek wat baie goed toegerus is met alles wat vakansiegangers kan benodig. Letterlik 'n paar tree vanaf die strand. Ons sal beslis weer gebruik maak van hierdie akkommodasie en ook aanbeveel vir ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Eugene. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom volgende keer. Mooi naweek vir julle. Groete, Iné.

Bayview Seefront Akkommodasie
Stanley P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view and very comfortable accommodation.

The owners of Bayview were very accommodating. Even had a gas one-plate stove to use during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Thank you for the good review Stanley. We hope to welcome you back again soon. Greetings, Iné.

Bayview Seefront Akkommodasie
Juliana M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Skoon, netjies, ruim, mooiste see-uitsig. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Juliana, vir die mooi woorde. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Groete, Iné.

Bayview Seefront Akkommodasie
Willem P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is fantasties.

Plek is gereed vir opgradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly, alles was perfek. Baie dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Liezl, ons hoop om jul gesin weer vorentoe te verwelkom. Groete Iné

Bayview Seefront Akkommodasie
Eileen J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and good location.

Secure and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Eileen, ons hoop om julle weer vorentoe te verwelkom.

Bayview Seefront Akkommodasie
Megan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met vriende

Never been more sad to leave.

It's something else when you get more, no way more than you expected. Its was a breathtaking time. The photos does this place no justice. Falling asleep and waking up to crashing waves. Forgetting its loadshedding, walk on the beach makes time pause and fly at the same time. Everything shops, mall, petrol station walking distance, minutes drive and easy to find your way around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Hello Megan,
It was great meeting you. Thank you for the kind words. We are looking forward to welcoming you guys back soon.
Kind regards,
Iné

Bayview Seefront Akkommodasie
Anneline B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, netjies, uitsig fantasties. Inè baie vriendelik en behulpsaam.

Verblyf was heerlike en ontspannend. Baie netjies en lekker geslaap. Uitsig en naby strand fantasties. Inè baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Hallo Anneline
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by ons.
Groete, Iné.

Bayview Seefront Akkommodasie
Annamie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging langs die strand.

Vriendelike gashere, gemaklike akkommodasie, goed ingerig met tot verwarmers en waaiers. Ons het veral die ruim braaikamer geniet, ons sal beslis weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Dankie Annine. Ons is bly julle het jul vakansie by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete, Iné.

Bayview Seefront Akkommodasie
Andre O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Rustige verblyf. Kan die see hoor in die agtergrond. Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Andre. Ons sien julle binnekort weer. Groete, Iné.

Bayview Seefront Akkommodasie
Rozanne H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne H
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig en baie lekker plekkie.

Ons het heerlik gebly en die plekkie was baie goed geleë. Baie vriendelike diens en bystand gekry van gasvrou. Nogmaals baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Rozanne. Ons hoop julle geniet die res van julle vakansie en dat ons julle weer vorentoe kan verwelkom. Groete, Iné.

Bayview Seefront Akkommodasie
Anton G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en netjies.

Plek is teenaan die see en gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Dankie Anton, vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms. Groete, Iné.

Bayview Seefront Akkommodasie
Anton K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was asemrowend.

Sou langer wou bly. Die vriendelikheid daaronder is van 'n ander klas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom by ons en boonop vir 'n langer besoek. Geniet die res van julle vakansie. Groete, Iné.

Bayview Seefront Akkommodasie
Lilla V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlike stapstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Hallo Lilla

Baie dankie vir jul besoek aan Bayview Seefront Akkomodasie. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Iné

Bayview Seefront Akkommodasie
Marike M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen Fieterjasies, heerlik.

Die beste plek vir kop skoonmaak en ontspan. Klipgooi, letterlik, van die see af met die lieflikste spasie om die uitsig te geniet. Ons gaan beslis weer en weer hier kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Hallo Marike,
Baie dankie vir jul kuier by ons en vir die mooi woorde!
Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te ontvang by Bayview Seefront Akkomodasie.
Groete
Iné

Bayview Seefront Akkommodasie
Elizna G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik op die strand.

Was baie aangenaam kan jou koffie op die strand drink, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle bespreking by ons. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom!

Bayview Seefront Akkommodasie
Sally S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally S
Gesin met klein kinders

Verbly op die strand.

Baie vriendelik verwelkom, skoon en netjies. Die uitsig is pragtig. Letterlik op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Seefront Akkommodasie se terugvoer

Hallo Sally
Baie dankie dat julle gesin ons verblyf gekies het vir julle vakansie in Hartenbos. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vorentoe.
Groete
Iné

Bayview Seefront Akkommodasie
Vanaf
R860
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R860
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Freddie Maraisstraat 5, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3800f5e850849e9190179ddad4f79151e9e384a013edd140608770acb9f4f0428da35451eb8dfbdeb2dd1f118a8953b8a0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 5 Freddie Marais Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.137365410778 22.112880930688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem