Gonubie Akkommodasie by Bayview Unit 3 | LekkeSlaap
+9
+9

Bayview Unit 3

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan, Bayview Eenheid 3, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bayview Unit 3 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel in die veilige Bay View-kompleks, op die rant van Gonubie. Daar is verskeie kroeë, koffiewinkels en restaurante naby, wat The Deck, Shelly's Coffee Shop en Heavenly Pancake House insluit. Bayview is net 'n kort entjie se stap van die plankpaadjie af wat jou sal neem tot by die lekker warm sand en kristalhelder water van Gonubie se hoofstrand.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die eetkamertafel bied gemaklike sitplek vir 6 mense. In die leefarea is daar 'n plafonwaaier en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met DStv-hotelpakket. Die leefarea lei deur glasskuifdeure na 'n balkon met braaigeriewe, 'n piekniektafel en onbelemmerde see-uitsigte. Gaste kan ook op die balkon braai.

Let wel, gesig- en badhanddoeke word nie in Desember voorsien nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Bayview Unit 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Bayview Unit 3
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Deary-rylaan, Bayview Eenheid 3, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bayview Unit 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan, Bayview Eenheid 3, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYWFhZmUxLTM5YTAtNGIzOC05ODJkLTNlNzI3MDEwYzQ4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Deary Drive Bayview Unit 3 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -32.939554522666 28.032492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za