Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baywatch Penthouse

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Baywatch Penthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Melinda C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda C

Cosy with a stunning sea view.

Baywatch Penthouse was absolutely beautiful and the view was incredible. We really enjoyed our stay and wish we could have stayed longer. Nothing I would change as everything was perfect. Very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baywatch Penthouse se terugvoer

Thank you for your lovely review, so happy you enjoyed the Penthouse. Hope to see you again!

Baywatch Penthouse
Martin H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike verblyf en uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baywatch Penthouse se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie. Ons is verheug dat u, u verblyf geniet het.

Baywatch Penthouse
Ronél R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél R
Saam met vriende

Wonderful stay.

Wonderful stay in a gorgeous place. It has fantastic views and the house is immaculate and sparkling clean. The hosts were delightful. One of the best things was sitting on the patio, looking out over the ocean. The house itself has all the creature comfort one needs. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baywatch Penthouse se terugvoer

Thank you so much for the fabulous review, our hearts are singing. We look forward to hosting you in the future.

Baywatch Penthouse
Laetitia N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia N
Gesin met klein kinders

Beautiful views with easy access to beach.

Perfect three night stay in self catering unit with everything available in the unit to make the stay very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S
Saam met vriende

Pragtige, gerieflike akkommodasie met die beste uitsig.

Beskutte braai op stoep en kaggel is 'n wenner in die winter. Skoonmaakdienste elke dag. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baywatch Penthouse se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie, hoop om julle gou weer te sien.

Baywatch Penthouse
Tertia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia B
Gesin met tieners

Wonderlik!

Uitstekende ligging. Baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baywatch Penthouse se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie. Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Baywatch Penthouse
Karen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views, but totally overpriced with unfriendly, unwelcoming management. Never again!

Totally overpriced compared to the many other beachfront homes we have rented in Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baywatch Penthouse se terugvoer

Dear Karen
Thank you for the review. It sure is a stunning view from The Penthouse.
It is unfortunate that you found the management unfriendly and unwelcoming as I recall clearly welcoming you and wishing the two of you a great stay. You mentioned that you had friends coming over for a braai with you, I said I hope you enjoy it. You failed to mention that they were going to be sleeping over with you for two nights. I find this most inconsiderate. I had to ask strangers coming out of my property, who stayed in my establishment, at your invitation, if they were planning on staying another night. They replied that they would be staying, as they had already spent one night. According to COVID-19 protocols, I asked them to come to the office and check in so that I could record their temperature and do the mandatory checks, I also then asked them to pay in the difference as you had booked for two people and not four.
They came over and then left as they were unhappy with the price being charged. Much later I phoned you and asked if you would come over so we could resolve the matter of extra people staying in our unit. You sent two men over to deal with the booking that was made in your name, the responsibility was yours to rectify not your quests, you booked and were aware of the rates. Our rates are competitive and in line with the rest of the community.

Baywatch Penthouse
Gerrit H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig op die baai met al die moderne geriewe wat mens nodig het.

Die Penthouse is op die eertse verdieping met 'n bykans 180 grade see-uitsig. Vanaf die trappies aan die voorkant het jy direkte toegang tot die strand. Goed toegerus met braaiplek, wi-fi en dstv. Al die basiese geriewe is beskikbaar. Daar is goeie sekuriteit en ons het nooit enigsins onveilig gevoel nie. Die diens was vriendelik en effektief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek met pragtige ligging en uitsig oor strand en see.

Dit is'n mooi en ruim woonstel reg op die strand met alles wat jy nodig het plus 'n losstaande kaggel vir koue dae en ons het juis koue dae getref. Woonarea is baie groot wat lekker is maar slaapkamers kleiner. Daar is 2 badkamers, waarvan 1 het 'n ruim bad, stort en toilet, en die ander 1 wat baie kleiner is, 'n stort en toilet. Kombuis is toegerus met alles wat nodig is plus 'n opwasmasjien. Al wat ek negatief kan noem is dat die duvets op die beddens swak gehalte is en te klein is vir beddens. Dit is knopperig en die vulsel het na die kante toe gesak, ons het geslaap op die 2 enkelbeddens in 2de kamer en dit was 'n probleem. Dit hang feitlik nie eens oor die kante van die beddens nie, as jy omdraai is jy oop. Verder lekker gekuier en die pragtige uitsig vanaf die woonstel geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

'n Heerlike plek om te bly op die see. Baie goed toegerus, alles wat 'n mens nodig het. Mooi skoon en netjies. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eon G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë op die seefront en baie netjies.

Baie lekker verblyf gewees. Netjies, goeie ligging, vriendelik, skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baywatch Penthouse se terugvoer

Beste Eon

Baie dankie vir u positiewe oorsig. Ons sien daarna uit om julle weer te sien.

Groete

Shirley

Baywatch Penthouse
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hadassah P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadassah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Baywatch Villa is definitely the place to go if you want to break away from the busy city. We were welcomed with warm smiles and they made us feel as part of the family. This is without a doubt home away from home. Thank you Shirley for the stunning breakfast and friendly services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Gesin met tieners

Pragtige ligging met die mooiste uitsig.

Mosselbank die mooiste en rustigste gedeelte van Paternoster. Penthouse baie gerieflik. Ons sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ambyl-straat 8, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3ef65a47615a84c720e64b80e9b919b452fc6cc0fd656d06f0427c3d2372409f79c7dc314dd0550a45066f5165df6805ad5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 8 Ambyl Road Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.80412 17.89901