Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baywatch Villa and Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ambylstraat 6, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baywatch Villa and Cottage is in Mossebank, Paternoster en is die perfekte selfsorghuis vir 'n gesinswegbreek. Dit is net 70 m van die strand af.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat geskik is vir 6 gaste. The Villa - Self Catering het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers, 1 met 'n bad en 'n stort en die ander met net 'n stort. Die eenheid is ook toegerus met WiFi, DStv, 'n kaggel, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.

Die Cottage-Self Catering het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, WiFi en 'n binnebraai. Verder is daar 'n sitarea, 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is. Hierdie eenhede is ten volle ommuur.

Die eenhede is die ideale basis vanwaar gaste Paternoster kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir Baywatch Villa and Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ambylstraat 6, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baywatch Villa and Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ambylstraat 6, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f329afb5fd997967c8619471c7fa0c94f5c88746dc2c387467428f5d1c854be7e89302a6b2297846f0d9ce7c118f380efd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 6 Ambyl Road Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.804290982134 17.899194868717