Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&B at 9.Libertas

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir B&B at 9.Libertas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lourette J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette J
Enkelreisiger

Ideale basis om van Stellenbosch/omgewing te verken, om universiteit te besoek.

Derrick en Elbie is wonderlike gasheer/vrou. Ontbyte was heerlik. Alles was voorsien in die kamer wat nodig is, selfs ook om etes te kan maak. WiFi lekker sterk, net partykeer gedip, en daar was geen kragonderbrekings nie. Die omgewing is stil met baie geleentheid om veilig te stap of draf. Parkering is beskikbaar binne die perseel met sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy C
Gesin met tieners

Amazing place.

It was really value for our money, lovely host with individual breakfast cooking and wonderful safe and clean. Definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire G
Enkelreisiger

Verblyf was absoluut fantasties!

Vriendelike ontvangs en uitstekende kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina W
Saam met vriende

Excellent hospitality and peaceful location.

I loved the room, and breakfast was cooked individually for me. I can recommend this place to anybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Febe D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febe D
Besigheidsreis

Heerlike kamer met fantastiese lugversorging in 'n rustige woonbuurt.

Hartlike ontvangs, wonderlike kamer en heerlike ontbyt - veral die koffie. Ek is jaloers op die tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
YolandÉ D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
YolandÉ D
Besigheidsreis

Gerieflik. Vinnig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pamela L
Enkelreisiger

Very relaxing. Friendly service.

Hosts did their best to make everything comfortable and gave a great breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspannend. Vriendelike diens.

Die gashere het hul bes gedoen om alles gemaklik te maak en 'n heerlike ontbyt geskenk.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasweg 9, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa6e825a76f4ab9f686a9445fbf4f38169fca00c829939deace2fefd828011a2c896a4012378d536646381c8f829e4a6a690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 9 Libertas Road Karindal 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936598859499 18.887186268682