Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&B Bydieboschies

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 620 R1 296 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

B&B Bydieboschies is op 'n kleinhoewe in die Rayton-omgewing en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers wat in die omtrek werk.

Die vrystaande eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar kan 'n babakot bygesit word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is slaapplek vir 2 gaste in die sitarea.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf,
tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike sitplek in die sitkamer en gaste het toegang tot gratis WiFi in en rondom die eenheid. Die eenheid lei na 'n privaat stoep waar gaste kan braai. Daar is ook 'n batterystelsel wat beurtkrag verlig.

Verder is daar 'n boma in die tuin, asook 'n tafeltennisblad. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by B&B Bydieboschies sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir B&B Bydieboschies
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink B&B Bydieboschies het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 620
R1 620 R1 296
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 620
R1 620 R1 296
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUg016CPJTwvdFs2FPoFGPTuadUeEyDhI2FyNyZVvnCa1o7p45p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 620 nouVanaf R1 296 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 Mooiplaas Road Mooiplaats Plot 261 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.807011881737 28.464582317791