Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&B in The Wilds

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twin Palms-straat 85, The Wilds, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R705 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

B&B in The Wilds bied verblyf op 'n veilige landgoed in die ooste van Pretoria. Dit bied 'n gerieflike en netjiese eenheid vir sakereisigers, verkoopsmanne of gaste wat 'n pasiënt in die area besoek.

Dit is op 'n landgoed met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer tot 2 dele. Die eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n enkelbed, 'n werkspasie, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en toiletware word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Heerlike vars kontinentale ontbyt is ingesluit. Die eenheid het 'n plafonwaaier, 'n LED-TV met OpenView-kanale, en gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie eenheid maak van sonkrag met 'n batterystelsel gebruik en daarom sal kragonderbrekings nie 'n probleem wees nie.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid het 'n paar trappe wat na die tuin lei en rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Daar is 'n swembad en 'n tennisbaan op die landgoed en dit is baie veilig vir gaste wat op die landgoed wil gaan stap of draf.

Slaapplek

’n Bespreking by B&B in The Wilds sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir B&B in The Wilds
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Twin Palms-straat 85, The Wilds, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink B&B in The Wilds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R705
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R705
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twin Palms-straat 85, The Wilds, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASVVUjsHY2X1ifIu7q2NKfThM7VN3QvdgMVQILIiPaVwXVmsTXD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R705 per nag (plek vir 1) 9 5 1 5 85 Twin Palms Street The Wilds 0081 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -25.816403 28.330218