Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be @ Home Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Be @ Home Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Heidi F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F
Besigheidsreis

Has all the amenities one needs. Slept well and comfortably.

Spacious, clean, and well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle V
Gesin met tieners

Baie mooi kamer, personeel baie vriendelike en hulpvaardig.

Baie mooi kamer. Personeel hulpvaardig en vriendelike.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bo-verwagting goed, ons het lekker gebly.

Die kamers was netjies en skoon, asook die badkamers. Die ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Die verblyf was netjies en skoon. Kamers is gerieflik. Warm water is wisselvallig as gevolg van gasgeiser.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shandre S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre S
Gesin met klein kinders

Pragtige kamers wat perfek ingerig is vir ‘n gesin met kinders.

Ons was baie gelukkig met ons verblyf by Be @Home Gastehuis. Die kamers is baie netjies met fantastiese afwerkings en baie stylvol. Ons het heerlik geslaap in snoesige spierwit beddegoed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann T
Besigheidsreis

Altyd gemaklik, veilig en ongestoord.

Die verblyf was hierdie keer tydens beurtkrag, krag was af vanaf 16:00 tot middernag (6 ure). Dit blyk dat die gastehuis nog nie die implikasies van beurtkrag-periodes op hulle gaste ten volle inneem nie. Daar is geen voorbereiding en/of ondersteuning aan gaste gedurende die periode sonder krag nie. Bv. Die voorsiening van 'n battery flits/lampie of selfs 'n ou kersie sou die donker nag meer draaglik gemaak het. Was dit nie vir die selfoon se lig nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontbyt en 'n 5 ster-badkamer.

Baie dankie vir die gasvrye ontvangs, skoon kamer en fantastiese badkamer. Hoewel ons verblyf kort was, het ons baie lekker gebly. Sentraal geleë naby die inkopiesentrums en eetplekke. Hoewel die ontbyt ekstra is, kan ek dit met selfvertroue aanbeveel want dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
M B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Netjies en skoon. Het maklik gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann T
Besigheidsreis

Ongehinderde, gemaklike en veilige verblyf ─ ideaal vir oornagsakereis.

As 'n gereelde oornagbesoeker elke 3 maande vind ek die verblyf ideaal met geen verstorings, netheid en veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann T
Besigheidsreis

Rustig, gemaklik, netjies en veilig.

Die ideale plek vir 'n enkelreisiger se oornagverblyf met rustigheid, gemak, netheid, veiligheid en bereidheid om behoeftes te akkomodeer, soos wegneemontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be @ Home Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johann dis altyd 'n groot voorreg om jou hier by ons te ontvang. Dankie dat jy altyd ons so trots ondersteun. Hoop dit gaan goed tot ons jou weer sien.

Vriendelike groete
Be@Home Span

Be @ Home Guesthouse
Agmi E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Agmi E
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Aanvaarbare gastehuis vir korttermyn oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie R
Saam met vriende

Skoon, netjiese, vriendelike verblyf.

Ons was baie beïndruk met die gastehuis. Die kamers is baie netjies, skoon en goed toegerus. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann T
Enkelreisiger

Ongestoord en gemaklik.

Altyd 'n goeie opsie vir 'n enkelaandverblyf tydens besigheidsreis. Gemaklik, goeie posisie en ongestoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rialto G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialto G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en baie netjies.

Baie dankie! Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann T
Besigheidsreis

Rustig en gemaklik.

Altyd ongestoord, rustig en gemaklik vir een nag oorbly tydens sakereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely friendly, slept like a dream and would not sleep anywhere else ever in Klerksdorp.

The staff go out of their way to make an effort. Breakfast was lovely. Slept like a queen was absolutely fabulous very nice for a weekend stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not a bed and breakfast like the advertisement stated.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulana D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sulana D
Saam met vriende

Aangename rustige plek vir enige okasie.

Baie lekker gebly, ontbyt was heerlik en die mense baie vriendelik en bedagsaam. Kamers was pragtig en baie netjies. Bed was soos 'n wolk, baie lekker geslaap en die stort was ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herkie R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, plek lieflik.

Ons het baie lekker gebly, mense is vriendelik, plek is netjies, skoon en veilig. Sal enige tyd aanbeveel aan vriende om ook daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann T
Besigheidsreis

Rustige en veilige verblyf vir kort sakereis.

Gereelde besoeker en vind dit 'n rustige en stil oorblyplek vir 'n kort sakereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shane D
Gesin met tieners

Enjoyable stay.

Will definitely book again there. Neat and clean. Keep it up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Alles was baie netjies en in goeie smaak. Die ontbyt was heerlik en die kliëntediens uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma J
Besigheidsreis

Aangename verblyf.

Be @ Home Guest House word aanbeveel om tuis te gaan tydens 'n sakebesoek. Sal verseker in die toekoms weer hiervan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann T
Besigheidsreis

Effektiewe verblyf vir besigheid.

Sentraal geleë en effektiewe verblyf vir sakedoeleindes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 25, Freemanville, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuTf3ChbcqegE0ECZsfrqVJFUMaMNpBpyTDSUgKbmXiRPsA5To6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 25 Joe Slovo Road Freemanville 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.865678151485 26.642572581768
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem