Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be @ Home Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 25, Freemanville, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Be @ Home Guesthouse bied gerieflike akkommodasie wat sentraal geleë is naby die hoofweg in Klerksdorp. Die gastehuis bied al die geriewe wat jy mag nodig kry, of jy nou op 'n sakereis is of vir jou familie kom kuier.

Verblyf word aangebied in 9 dubbelkamers en 2 kamers met 2 enkelbeddens elk. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort, 'n TV met DStv, WiFi, 'n yskas, 'n koffie- en teeskinkbord, 'n kluis, 'n haardroër en lugversorging. 'n Skoonmaakdiens word aangebied en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Gaste kan kies tussen 'n wegneemete, 'n volle Kontinentale ontbyt of 'n tuisgemaakte ontbyt in die knus eetkamer. Ontbyt word bedien van Maandae tot Saterdae tussen 7:00 en 9:00. Ontbyt word nie op Sondae of openbare vakansiedae bedien nie.

Die gastehuis is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot die hoofweë wat deur Klerksdorp loop. Beide Matlosana Mall en City Mall is minder as 7 km van ons af. Verder is daar ook 'n Spar en 'n Pick 'n Pay naby aan ons geleë. Gaan maak 'n draai by die Tusk Rio Casino of bederf jouself met 'n maaltyd by een van die restaurante in die area. Ander geriewe in die omgewing sluit in hospitale en mediese sentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Be @ Home Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 8

Ligging

  • Joe Slovo-weg 25, Freemanville, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Be @ Home Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 25, Freemanville, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuTf3ChbcqegE0ECZsfrqVJFUMaMNpBpyTDSUgKbmXiRPsA5To6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 25 Joe Slovo Road Freemanville 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.865678151485 26.642572581768
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem