Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be at Rest Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Insignisstraat 4, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Be at Rest Accommodation bied selfsorgverblyf in George. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede in en om hierdie deel van die Tuinroete kan besoek.

Daar is 3 individueel versierde kamers en 1 selfsorg-eenheid. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n studeerhoekie en 'n slim-TV. Die oopplan-selfsorgeenheid het 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie toegerus is. Die selfsorg-eenheid het ook 'n privaat ingang.

Gaste wat die kamers bespreek het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n induksieplaat en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gratis, onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kamers en die selfsorgeenheid kan apart bespreek word of die gastehuis kan as 'n geheel vir 9 gaste bespreek word.

George word deur die Outeniekwaberge, woude, riviere, see en skilderagtige landerye omring. Be at Rest Accommodation is naby winkels, restaurante, gholflandgoedere en ongeveer 8,5 km vanaf George Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Be at Rest Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Insignisstraat 4, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Be at Rest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Insignisstraat 4, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84722229c1725fc5cd1fc2ca97b3fc6014090c8ff7786dc7e3758d90b06f5042828c82aa47d8d33095b45d34c64c6c5482f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 4 Insignis Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.968271793746 22.451218220933