Fichardt Park Akkommodasie by Be My Guest | LekkeSlaap
+8

Be My Guest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schnehage-singel 68, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Be My Guest is 'n privaat, netjiese en skoon gastekamer op die eienaar se perseel met sy eie ingang in Fichardtpark, Bloemfontein. Die perseel is slegs 900 m vanaf die Life Rosepark Hospitaal en naby die Pick 'n Pay en Fleurdalwinkels. Dit is ook naby die N1.

Dié huislike gastekamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n slim-TV met DStv en gratis optiesevesel-internet. Die kamer het ook verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Be My Guest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Schnehage-singel 68, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schnehage-singel 68, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4dc18226c34b18e51269a45cf086626a47d75dc9afbc40dbc46b539f4be68f6843bf86d0fe4d240be90c390536a51c18f47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 68 Schnehage Crescent Fichardt Park 9317 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.15426 26.17597
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za