Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sabine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Be My Guest
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sonja H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik, baie lekker, skoon, netjies.

Verskriklik lekker gebly! Die gasvrou en gasheer is fantasties. Die woonstel is baie gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het en baie skoon en netjies. Die woonstel is ook lekker geleë omdat dit in 'n stil en veilige buurt is, maar ook glad nie ver van alles soos winkels en die see nie. Ons sal definitief sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie G
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Verblyf is baie netjies en veilig. Beslis waarde vir geld. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Gesin met klein kinders

Lots of space, clean, fully equipped. Perfect for families!

Great flat with enough space for a Family of 4. Very clean and well equipped. We really enjoyed the stay. We will definitely book and stay there during our next visit to the coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Good day Claudia,
Thank you for your nice review, highly appreciated.
You always welcome such a pleasure hosting you and your family.

Be My Guest
Gert D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Enkelreisiger

Gemaklik en bedagsaam.

Vir die sakereis was dit die beste opsie gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie word waardeer. Julle is altyd welkom.

Be My Guest
Stefan L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L
Saam met vriende

Lekker ruim verblyf met vriendelike diens.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die verblyf het 'n lekker ruim leefvertrek met 2 slaapkamers. Daar is veilige garage parkering. Daar is gratis WiFi wat altyd welkom is as jy in die buiteland is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Goeie dag Stefan

Baie dankie vir die mooi terugvoering dit word opreg waardeer. Dit was 'n groot presier om julle te huisves. Sien uit daarna om julle weer te akkommodeer in die toekoms.

Vriendelike groete
Sabine en Dirk

Be My Guest
Heinrich J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unprofessional and unwelcoming service.

We occupied accommodation from 8 to 10 Feb, there was a mix up with booking, it appears the confusion still exists today. The temporary housekeeper was rude and unaware that we booked and paid via website. The temporary housekeeping wanted to see proof of payments, copies of ID/passport and even took picture of my vehicle registration.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Good day, Mr Heinrich,

Thank you for your patronage at our apartment. It is with shock and horror to take note of your comments regarding the temporary housekeeper. The confusion regarding your booking has been resolved. It is, however, a standard practice that we require a copy of the ID of all our guests. We also had a bad experience with the temporary housekeeper and will never make use of his services again. Once again, we apologise for your unpleasant experience as this is not our normal way, we treat our guests.

Kind regards,
Sabine and Dirk

Be My Guest
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebony 20, Kramersdorf, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f3140092c6af5a18392dff27c67df78b82cbe93e9c76d829ff987506ec467646b70257aa8b8f291e7c05020681c0345a8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 20 Ebony Kramersdorf 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.6790005206 14.541112144458
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem