Lady Grey Akkommodasie by Be Our Guest | LekkeSlaap
+12
+12

Be Our Guest

Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huetstraat 7, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Be Our Guest bied selfsorgverblyf in Lady Grey, 'n stil dorpie in die Oos-Kaap.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en 'n binnebraai. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, tweeplaatstofie, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Die braaikamer het 'n TV, 'n ingeboude braai en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Be Our Guest sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Huetstraat 7, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)

Sien meer verblyf in

Lady Grey Oos-Kaap
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huetstraat 7, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC9XLlNuDGgjhGnUblFFtMrQh4zehLWuI7os3hFPHNhfd28GnVW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 4 persone) 7 Huet street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.708515452991 27.213436236994
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za