Be Our Guest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Be Our Guest bied bekostigbare selfsorgverblyf in Nelspruit. Dit is naby Nelspruit Mediclinic en die Kruger Internasionale Lughawe, en die Krugerwildtuin is net 'n uur se ry hiervandaan.

Die verblyf bestaan uit 5 basiese selfsorg-eenhede met privaat ingang en stoepe. Die slaapkamers in elke eenheid het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Die eenhede is ingerig met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Addisionele geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede sluit Mbombela Stadion, Nelspruit Gholfklub, Sudwalagrotte, Emnotweni Casino en Sudwala Dinosauruspark in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Be Our Guest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za