LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach and Bay | LekkeSlaap
+18

Beach and Bay

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Beach and Bay
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ronel E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, welkom gevoel en kos van eersteklas diens parkering net baie min en buite op straat, maar tog veilig.

Ons was baie tevrede met ons aankoms, goed verwelkom deur eienaars en mens dadelik tuis laat voel. Kamers goed ingerig skoon en baie netjies en ontbyt was uit boonste rakke. Eienares het uit haar plek gegaan om dit wat mens nie eet nie te vervang met iets anders al was dit nie nodig. Sal definitief weer daar wil bly in verdere toekoms.

Beach and Bay's terugvoer

Thank you for your very kind review. It was a pleasure to host you at Beach and Bay, and we look forward to welcoming you again.
Kind regards,
Sue

Beach and Bay
Liesel H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel H
Gesin met klein kinders

Kindervriendelik en lekker ontbyt.

Ekstra moeite vir die baba en heerlike ontbyt. Baie vriendelik. Gaan uit hul pad uit om jou tuis te laat voel.

Beach and Bay's terugvoer

Many thanks for your great review, it was a pleasure to host your family.

Beach and Bay
Steyn V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Steyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het volgens die foto's nie.

Kamers ver in die huis met geen direkte uitsig of uitgang na buite/stoep nie. Slegs 1 baie klein venster. Baie naby spoorlyn en pad. Geraas hou laat aan en begin vroeg. Parkering in die straat wat nie vir my baie veilig is nie, aangesien dit op 'n draai is.

Elisia D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elisia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlikste ontbyte elke oggend op balkon met uitsig oor die see.

Sue en Stephen het ons van aankoms tot en met ons vertek welkom en tuis laat voel. Sy maak die heerlikste ontbyt en elke keer was daar ietsie anders op die spyskaart. Ons kon heerlik ontspan en net wees op die balkon terwyl ons na die see staar. Sue is baie fyn ingestel op haar gaste en het ongevraag kombersies uitgebring toe die wind buite effe koud raak. Beveel Beach and Bay met vrymoedighied aan!

Beach and Bay's terugvoer

Thank you Elisia - it was a pleasure to have you as our Guests at Beach and Bay. Best wishes for 2016.

Beach and Bay
Vanaf R1 115
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 115
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 115
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 54, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMGZlYmNmLWQ5M2UtNGRmMC04ZWRlLTVhNjg2YWMyZTgxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 115  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 54 Simon's Town Road Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -34.142573008998 18.433803982803
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!