Witsand Akkommodasie by L-Breede River View | LekkeSlaap
+29

L-Breede River View

2 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 17 Feb 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, 300B, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 R2 160 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

L-Breede River View Eenheid 300B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-vakansiewoonstel met 'n lieflike uitsig oor die Breederivier vanaf die balkon. Die woonstel is by die Breede River Lodge, net 3,2 km vanaf Witsand se strand. Gaste moet asb. by Breede River Lodge se ontvangs inklok.

Die vakansiewoonstel is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12. Dit beskik oor 2 slaapkamers, elk met hul eie badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank, geskik slegs vir 2 kinders onder 12. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond en lei na die eetarea en sitarea. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon vanwaar gaste 'n uitsig oor die Breederivier kan geniet. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en sekere DStv-kanale.

Die bestemming bied toegang tot die hawe met doendinge soos kanovaart en 'n kroeg en 'n restaurant.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir L-Breede River View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, 300B, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink L-Breede River View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 400
Vanaf R2 160
per nag (plek vir 6)
was R2 400
Vanaf R2 160
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, 300B, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuNrPM3Ev3rHrK4M9k3QJj32mKTo3SCXfB2PPC1sgP2JAncJms9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 400, nou Vanaf R2 160  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede river lodge, 300B 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.396496882749 20.826623478504
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za