LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by L-Breede River View | LekkeSlaap
+36

L-Breede River View

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir L-Breede River View
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Eric L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric L
Gesin met klein kinders

Nat maar lekker.

Dit het Vrydag en Saterdag baie gereën. Ons het in n nat woonstel ingestap want die gras dak lek by die braaiplek in wanneer dit reën. Ons was wel spoedig uitgehelp met swem handdoeke om op die nat vloer te gooi en is 2 verwarmers gegee om dit droog te maak. Omdat dit so baie gereën het moes ons meer tyd binne spandeer as wat ons wou maar die woonstel was baie gemaklik selfs met 2 peuters wat maar woelig kan raak.. Dankie dat ons in hierdie fantastiese blyplek kon bly vir die naweek.

Henk L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met vriende

Baie lekker.

Netjies met 'n goeie uitsig oor die rivier.

Mondray V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mondray V
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Pragtige meubels en pynlik netjies.

Jaco H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met vriende

Wat 'n onverwagte verrassing.

Eerste keer in Witsand, vir seker nie my laaste keer nie.

was R2 600
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 6)
was R2 600
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 6)
was R2 600
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, 300B, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuNrPM3Ev3rHrK4M9k3QJj32mKTo3SCXfB2PPC1sgP2JAncJms9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 600, nou Vanaf R1 820  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede river lodge, 300B 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.396496882749 20.826623478504
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!