LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach and Bush, Peace and Quiet | LekkeSlaap
+18

Beach and Bush, Peace and Quiet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooper-weg 10, Oslo-strand, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach and Bush, Peace and Quiet is 'n selfsorghuis in Oslo-strand, Port Shepstone. Hiérdie vakansiehuis is nader as 200 m van die strand en rotspoele af wat ideaal is vir snorkel.

Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en ruim, oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n dubbeldeur-yskas, mikrogolf, oond, gasstoof en ander toebehore en kombuisgereedskap. Die leefarea langsaan lei na 'n groot stoep wat meubels en braaigeriewe het. Die stoep, wat 'n uitsig oor die tuin het, het ook 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Daar is 'n buitelugstort met warm en koue water.

Die huis word deur 2 skoonmakers gediens en hulle kan gaste ook met navrae help. Die eienaar is 'n bekroonde tuinboukundige en landskapargitek wat seker maak dat gaste selfs in die besigste seisoen rus en vrede gedurende hul verblyf sal hê.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach and Bush, Peace and Quiet sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Cooper-weg 10, Oslo-strand, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooper-weg 10, Oslo-strand, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaac1096a0ea8a3a7ee6a271d882903b7457b56027e7588660e73a3680d3d3719be08f692730343cd32d0a164e0c2c58fc872?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 10 Cooper Drive Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.780636973757 30.428708104824
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!