Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Apartment and Studio

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annjouleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Beach Apartment and Studio
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maryna D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D
Enkelreisiger

Comfort.

Wonderful great location. Everything I needed was available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en heerlike stoep met seeuitsig.

Wonderlike uitsig vanaf stoep. Alles wat twee mense benodig in studio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Die stoep is wonderlik en mens kan nie vir 'n beter uitsig vra nie, hoop om julle gou weer te sien.

Beach Apartment and Studio
Marjorie T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker gekuier.

Baie lekker gebly en sal definitief die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gekuier, hoop om julle gou weer te sien.

Beach Apartment and Studio
Japie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker klein en snoesig, kyk uit oor die see.

Lekker gekuier met eienaars. Baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie dankie. So bly julle het lekker gebly.

Beach Apartment and Studio
Herman F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik fasiliteit en puik gashere.

Puik plek met puik fasiliteite. Annjouleen en Len is puik gashere en respekteer jou as gas. Hulle is vriendelik en behulpsaam. Woonstel is met moderne ware toegerus en jy het 5 ster op jou drumpel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige omgewing.

Beach Studio was goed toegerus met alles wat mens mag nodig kry. Sal graag weer by hul tuis gaan. Dankie vir jou vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annali G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic and worth every cent!

The hosts were amazing, view and location unbeatable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

So glad you enjoyed your stay and sea view,
Thank you very much for taking the tme to review the apartment.

Beach Apartment and Studio
Susan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi see-uitsig as die venster skoon is.

Die plek is goed toegerus, maar jammer genoeg was die vensters vuil en moes ons dit eers was om 'n goeie see-uitsig te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, privaat. Ideaal vir naweek weg.

Alles in eenheid wat jy nodig het. Mooiste uitsig. Eienaar is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Hoop om julle gou weer te sien in Melkbos

Beach Apartment and Studio
Elsje K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom verseker weer!

Ons het in die Apartment gebly - wat 'n fantastiese ervaring! Die ligging is perfek - weg van die dorpskern, rustig en stil. Lieflike strand reg oorkant die publieke parkeerarea. Die uitsig vanaf die sitkamer en kamer se stoepie is foto-mooi. Die eenheid self is pynlik netjies, het alle toebehore (selfs 'n koffiemasjien en Tupperbakkies), en is ruim genoeg vir twee mense. Die kombuis is ingerig vir gerief, groot yskas en voldoende werksoppervlak. Die opwas is 'n enkel-eenheid wat bietjie pla as jy lief is vir kosmaak en skottegoed het. Die slaapkamer is baie ruim en die bed en linne van uitstekende gehalte. Die hangplek in die hangkas is effe beperk, maar daar is voldoende rakspasie. 'n Stoepie vanuit die kamer was een van ons gunsteling plekke - goeie beskerming teen die wind en het 'n pragtige uitsig. Die badkamer is ook ruim, het 'n groot stort en genoeg spietwit handdoeke. Die enigste iets wat ons dalk kan vra om aan te spreek is die braai "area". Die muur bied nie veel windbeskutting nie en dit is die Kaap, en as jy 'n voertiug groter as 'n sedan ry, is die parkeerspasie baie knap. Ons gasvrou, Annjouleen, was baie vriendelik en het ons soos familie laat voel! Ons sal definitief weer daar bly en sommer die Studio ook huur en die kinders saambring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Elsje, thank you so much for your review. So glad you enjoyed your stay and will come again.

Beach Apartment and Studio
Nico P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Saam met vriende

Stunning.

Eienaars is stunning mense. Awesome plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie bly julle het die plek geniet.

Beach Apartment and Studio
Lizelle M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi uitsig, baie rustige omgewing and vriendelike ontvangs.

Hierdie was ons tweede keer by Angouline se pragtige plek in Melkbos. Ons gaan nerens anders wanneer ons Melkbos toe gaan jaarliks nie. Baie dankie vir jou gasvryheid en pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie dankie en julle is altyd baie welkom.

Beach Apartment and Studio
David D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views.

The unit is a little small but does have everything you need, loved Melkbos Stand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Many thanks. Glad you enjoyed the view and the beach.

Beach Apartment and Studio
Simone W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese kuier met 'n asemrowende see-uitsig.

Het 'n heerlik braai op die stoep geniet met alle toerusting tot ons beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Die see uitsig van die stop is besonders.

Beach Apartment and Studio
Marine L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine L
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly by Beach Apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Dankie. Bly julle het dit geniet.

Beach Apartment and Studio
Suzanne S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Besigheidsreis

The Beach Apartment is above standards.

The Owner is very caring and professional. You have everything you need and it is situated in a good place and you have privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Thank you. Glad you enjoyed your stay.

Beach Apartment and Studio
Gert V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best view in Melkbos.

Spacious apartment with everything you would need. The view is beautiful and the owners were very accommodating and friendly. I will definitely be visiting them again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic C
Enkelreisiger

Ideale plek naby strand.

Lekker gebly. Netjies en skoon en naby die strand om te gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very lovely.

This is a lovely place with the best view. We totally enjoyed our stay. The owner is very friendly and helpful. We would really go again and again, oh yes, and again if we could.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Thank you for choosing us and please come again, would love to have you back at Melkobs.

Beach Apartment and Studio
Sunelle O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute juweel!

Ons het die Studio bespreek, juis vir die groot stoep en die uitsig oor die see. Hierdie plekkie is uitstekend ingerig met alles wat jy sal benodig en nog meer. Die "attention to detail" is van 'n 5-stêr hotel standaard. Die eenheid is privaat, die area is rustig en veilig, en die strand is 'n klipgooi weg. Tot met reënweer, kon ons steeds braai en die stoep geniet! Ons sal definitief weer hier bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Die onderdak stoep en met see uitsig is die beste. Ek probeer altyd om alles in plekkie te sit wat ek mag nodig kan kry. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Beach Apartment and Studio
Franene M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franene M
Gesin met klein kinders

Was veilig vir my kinders en so naby die see.

Was als en meer. Kinders het dit baie geniet. Net reg vir ma en pa met twee kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuanitha P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid reg teen die strand.

Lieflike eenheid met 'n mooi kombuis met graniet, kwaliteit leermeubels en smaakvol versier. Ekstras soos naald en gare. Ons is so vriendelik ontvang het dadelik tuis gevoel. Duursame Egiptiese katoen-beddegoed. Als was baie mooi skoon. Goeie kwaliteit potte en panne en ten volle toegeruste kombuis met als wat jou hart kan begeer. As ek meer as 5 sterre kon gee sou ek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. My doelwit is altyd om 'n plekkie te skep waarin ek sal wil bly, met alles wat vir my gemaklik is. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Beach Apartment and Studio
Lizelle M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

Thanks Ang is was unforgettable. You are an awesome host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Saam met vriende

Wow wow wow. Excellent location and host.

We loved our stay and Annjouline even went the extra mile for us. Thanks so much, we will definitely be back ASAP.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N
Gesin met tieners

Heerlik.

Baie naby in die strand, fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Bly julle het dit geniet, die stand is soos 'n klip gooi ver, 😀 Hoop om julle weer te sien.
Groete

Beach Apartment and Studio
Christa V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjies gerieflik en veilig.

Baie netjiese gerieflike plek skoon en vriendelike eienaars ons het baie lekker gebly ook baie veilig en baie naby aand die strand sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Beach Apartment and Studio
Melissa D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Mooiste uitsig. Baie sentraal geleë. Alles was perfek en lekker verby! Sal beslis weer teruggaan en aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Die uitsig is die beste, bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Beach Apartment and Studio
Elrina C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina C
Gesin met tieners

Asemrowend

Die plek is goed toegerus met nie net dit wat nodig is nie, maar alles wat mens eintlik soek. Die Netflix en WiFi was ’n verrassing wat ons baie waardeer het, aangesien die weer nie heeltyd saamgespeel het nie. Ons het veilig gevoel en almal om ons was rustig en stil. Dis die perfekte wegbreek van die besige lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

So bly julle het die plek geniet, Hoop om julle weer te sien.
Groete

Beach Apartment and Studio
Hantie F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Ek het so bietjie 'n fout gemaak met die grootte van die plek. Gedink mens kan binne ook sit en ontspan maar jy kan net op stoep buite sit. Binne moet jy op die bed sit en TV kyk. My fout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuleka B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuleka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view.

View amazing, all you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolina E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, skoon geriewe en bekostigbaar.

Die woonstel is baie netjies en skoon en die kombuis was goed ingerig met als wat jy nodig het. Groot kuierarea buite met 'n braai, terwyl jy die sonsondergang oor die see kan besigtig. Was asemrowend mooi. 'n Rustige atmosfeer en pragtige strand. Sal beslis weer gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Beach Apartment and Studio
Teresa R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa R
Enkelreisiger

Fantastiese ligging. Modern, netjies, skoon en baie gerieflik ingerig.

Die kwaliteit van die toebehore, linne en afwerkings is uitstekend. Alles wat mens nodig het vir gerieflik kosmaak/braai, is in die kombuisie. Baie veilig. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig en meng glad nie onnodig in nie, slegs om te verneem of alles in orde is. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoop om julle weer te sien. Groete

Beach Apartment and Studio
Anneline E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline E
Saam met vriende

Geen klagtes.

Die studio is effens klein, maar baie mooi toegerus. Ons het ons verblyf daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige omgewing by die see met amper 180 grade uitsig oor die see.

Ons het lekker gekuier, Baie netjiese plekkie met heerlike kuierstoep en alles wat ’n mens kan nodig kry. Woonstel is baie klein maar die lekker stoep maak op daarvoor. Veilige parkering. Eienaars baie aangename mense. Lekker geslaap met die geruis van die see in ons ore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie bly dat die stoep en uitsig kon opmaak vir die eenheid wat klein is. Ek stem saam, solank die slaapplek goed is, het mens niks meer nodig nie. Groete

Beach Apartment and Studio
Irene K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

HEERLIK RUSTIG MET BRANDERS GEDREUN

Heerlike rustige en skoon verblyf. Alles wat jy nodig het. En baie vriendelike eienaars. Sal beslis aanbeveel vir enigeen wat hou van see uitsig en branders wat breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Beste Irene, ek is bly julle het heerlik gebly. Julle is altyd baie welkom, hoop om julle gou weer te sien.

Beach Apartment and Studio
Annemarie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi toegerus. Alles was sommer net uitstekend.

Die plek is netjies met mooi meubels. Alles was vir ons lekker. Voel veilig en sal enige tyd weer daar wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Altyd lekker om positiewe terugvoering te kry, baie dankie.

Beach Apartment and Studio
Marietjie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige rustige omgewing, sien en hoor see.

Studio was klein, maar volledig toegerus wat 'n warmte verskaf. Het wyn, chocolate, tee beskuit en badkamer-toiletware gekry wat baie welkom was. Het verblyf baie geniet, langs see gestap vir kilometers, lekker gebraai en na sonsondergang gekyk. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Dankie, bly julle het see en uitsig geniet.

Beach Apartment and Studio
Helene V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig op see is puik!

Nogal klein, maar jy mens raak gewoond daaraan. Uitsig onverbeterlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Dankie bly julle dit geniet

Beach Apartment and Studio
Charlene G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G
Enkelreisiger

Dit was absoluut heerlik.

Ek het baie baie lekker daar gebly. Baie vriendelike mense. Het vir Lettie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie Dankie Charlene, bly julle het lekker gebly.

Beach Apartment and Studio
Carmen W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, great diens en pragtige skoon plek!

Ons sal definitief weer hier bespreek. Die kommunikasie, vriendelikheid en behulpsaamheid was uitstekend. Die eenheid is goed ingerig met als wat jy nodig het. Wonderlike ligging en uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie dankie vir julle, kom kuier gou weer.

Beach Apartment and Studio
Fritz S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S
Saam met vriende

Lovely place to have a break.

Value for money, management very helpful and friendly. Super clean unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Thank you, Fritz.

Beach Apartment and Studio
Simone U - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als is meer as perfek.

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad. Sou nie so lekker gewees het as ons nie by Beach Apartment gebly het nie. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie Dankie Simone bly julle het lekker gebly, julle is baie welkom om weer te kom kuier, hoop om julle gou weer te sien.

Beach Apartment and Studio
Petro K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro K
Saam met vriende

Die woning is pragtig met 'n pragtige see-uitsig, net soos op die foto's.

Hoogs aanbeveel. Goed toegeruste woning met 'n see-uitsig vanuit die kamer, sitkamer en kombuis. Naby al die Kaapse besienswaardighede. Een van my heerlikste vakansies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie dankie Petro.

Beach Apartment and Studio
Edwin S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het dit vreeslik geniet. Sal enige dag weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie dankie Edwin, bly julle het my plekkie geniet!

Beach Apartment and Studio
Ronel S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goed ingerig.

Netjies, veilig en goeie waarde vir geld. Stil omgewing met lekker toegang tot strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Dankie Ronel, hoop on julle gou weer te sien.

Beach Apartment and Studio
Annemarie E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging met al die geriewe wat jy nodig het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Dankie Anne-marie, bly julle het die plekkie geniet en lekker gekuier.

Beach Apartment and Studio
Tom P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspannende verblyf.

Die woonstel is baie goed toegerus, het 'n mooi uitsig oor die see en dit is net 'n paar treë tot op die strand. Ons het heerlik ontspan. Dankie Annjouleen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie dankie Tom, hoop om julle gou weer te sien.

Beach Apartment and Studio
Aletta V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam.

Baie dankie Annjouleen. Julle sal vir seker ons eerste keuse wees indien ons weer Melkbosstrand as vakansiebestemming kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Beste Aletta, julle kan enige tyd weer by ons kom bly.

Beach Apartment and Studio
Janine H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n belewenis - vriendelike mense en wonderlike uitsig. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Baie dankie Janine, hoop om julle gou weer te sien.

Beach Apartment and Studio
Coenie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en baie netjies, pragtige see-uitsig.

Wat 'n fantastiese plek om te kon kuier. Daar is alles wat jy nodig het en die huis is stylvol gemeubileer, daar is altyd warm water in die warm krane beskikbaar. Dit is baie veilig en geen geraas van ander vakansiegangers nie. Ons kon braai en lekker rustig wees sonder enige inmenging van ander mense. Die strand is loopafstand vanaf die huis, en die weer was lieflik, dit was regtig 'n onvergeetlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Beste Coenie, baie bly julle het my plekkie en paar dae in Kaap geniet en dat alles na wense was, julle is altyd welkom en hoop om julle gou weer te sien.

Beach Apartment and Studio
Dawie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste 3 nagte in die mooie Kaap gehad.

Baie dankie vir die wonderlike verblyf, baie modern en sal die plek aanbeveel vir enige iemand. Baie waarde vir geld en naby alles. Plek is perfek! Baie dankie Annjouleen dat jy besorg was om ons tuis te laat voel. Jou plekkie is stunning! Sal beslis weer van jou gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Apartment and Studio se terugvoer

Beste Dawie, so bly julle het die Kaap en my plekkie geniet. Julle kan enige tyd weer daar kom bly, julle is perfekte gaste wat ek met 'n oop gemoed kan aanbeveel aan enige gaste huis.

Beach Apartment and Studio
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 12, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4359b4348fa5b9cb6eb4476e4063341b7388f5086c40b243abdf055067c720225841806bdce742f8655f859ca7c9c455454b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 12 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.70838 18.44389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem