Beacon Rocks Akkommodasie by Beach Apartment Laguna 206 | LekkeSlaap
+11
+11

Beach Apartment Laguna 206

Selfsorg
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan 7, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Apartment Laguna 206 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Die woonstel is in die Laguna La Crete-seefrontkompleks geleë.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, ketel en broodrooster toegerus. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit. Linne en badhanddoeke word voorsien en DStv is beskikbaar.

Die kompleks word deur 'n korporatiewe liggaam bestuur en die geboue en perseel word instand gehou. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Apartment Laguna 206 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Selvey-laan 7, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan 7, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzXBXJTrl5dw6r8Xajh54qAaoXGA8KdI399fiQsqAzGDsn4DPm2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 4) 7 Selvey Avenue Laguna La Crete 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -30.836659210301 30.393464611813
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za