Beach Break
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 28, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Beach Break is 'n selfsorg strandhuis oorkant die pad van die gewilde getypoel in Gouritsmond. Hierdie lieflike en ruim vakansiehuis bestaan uit die hoofhuis en 'n aparte woonstel met 'n onbelemmerde uitsig oor die see, 50 m van die rotse af, 400 m van die hoofstrand af en is stapafstand van verskeie winkels en restaurante.
Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, almal met dubbelbeddens, 2 badkamers, 'n TV-kamer wat ook die kinderkamer is wat 2 driekwart-stapelbeddens het, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n vierplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiegeriewe, eetgerei en breekware in. Let asb. dat daar nie 'n oond is nie, maar wel 'n konveksie-oond. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste, en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Die huis het ook 'n TV met DStv.
Die stapeldeur lei na die stoep met n lekker groot braai area. Die huis het 'n groot, omheinde grasperk voor die stoep waar die kinders lekker kan speel.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Break sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Raba Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Jaar gelys 4
Ligging
- Kusweg 28, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Break het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gouritsmond Gouritz Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 28, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom