Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Break B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Beach Break B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Likona M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Likona M
Saam met vriende

Great.

Great, maybe they can change the couches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break B&B se terugvoer

Thank you for your review Likona. We hope we will see you again soon.
Regards
Alan and Lilian

Beach Break B&B
Darryl G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl G
Besigheidsreis

Lovely 2 bedroom apartment with comfortable amenities.

Wonderful hosts, couldn't have asked for better people. The rooms are great, the food is great. It's just great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break B&B se terugvoer

Many thanks for your review Darryl. Glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon. Warm regards,
Alan and Lilian

Beach Break B&B
Hugo V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Wonderlike gasheer en gasvrou. Die akkommodasie en geriewe is keurig en modern en bowenal skoon en netjies. Port Alfred het 'n water probleem, maar Beach Break het 'n plan gemaak en ons was geensins verontrief nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break B&B se terugvoer

Baie dankie, Hugo, vir jou vleiende woorde. Ons het jou, Brenda en Erin se besoek opreg waardeer en is so bly dat ons kon help om jul verblyf in Port Alfred gemaklik te maak. Voorspoed vir 2022 en ons hoop om julle eendag weer by Beach Break B&B te verwelkom.

Beach Break B&B
Koos L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte B&B. Kon vir niks beter vra nie.

Ons was vriendelik ontvang deur Alan en Lilian, en hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die verblyf is perfek en baie luuks. Ons het lanklaas so netjiese en perfekte akkommodasie gehad. Die ontbyt kan mens nie in woorde beskryf nie, behalwe dat dit nie iets alledaags is nie. Beach Break B&B kry meer as volpunte. Welgedaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break B&B se terugvoer

Baie dankie, Koos, vir julle wonderlike woorde! Ons voel skoon tranerig! Julle was sulke bedagsame gaste en dit was 'n plesier om julle by Beach Break te verwelkom. Ons hoop om julle eendag weer te sien.
Vriendelike groete,
Alan en Lilian

Beach Break B&B
Warren G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren G
Saam met eggenoot / lewensmaat

I really want to thank aunty Lilly Ann and uncle Allan for their awesome service, humbleness and kind service. They really are wonderful people that made us feel welcome and comfortable.

I will recommend anyone to stay there, you won't regret it. Beautiful view of the beach, sunrise and very neat and comfortable and wonderful service from a wonderful couple. Thanks so much for everything. We really had a wonderful and relaxing time and that we needed. God bless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break B&B se terugvoer

Many thanks Warren.
You were amazing guests and we would be thrilled to welcome you back again sometime.
Warm Regards,
Alan & Lilian

Beach Break B&B
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rynlaan 40, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA327ee20ad3d2b2402e49bfd29f52b4d147b76f751f3cee9cd9df74fac6c78c03b9a91114c9014bc7e1ba2e8308e8e0a69434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 40 West Beach Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6076003 26.8910802