LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Break Cottage | LekkeSlaap
+23

Beach Break Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholi-laan 15, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Break Cottage is in Kommetjie net 1,7 km van Long Beach af geleë. Verblyf word in 'n moderne kothuis en 'n bekoorlike ateljee-solderwoonstel gebied. Long Beach, 'n lang, ongerepte, wit sandstrand, is net 'n klein entjie se stap ver. As gaste links hou, sal hulle by die Slangkop-vuurtoring, die hoogste vuurtoring in Suid-Afrika, uitkom en as hulle regs hou verby die Kakapo-skeepswrak kan hulle al die pad tot in Noordhoek stap.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis en -eetarea en lei na 'n sitarea wat toegang tot 'n sondek en tuin bied. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n wasmasjien in een van die badkamers en 'n draagbare braai in die tuin. Die kothuis het WiFi, 'n TV met 'n DVD-speler en 'n Bluetooth-luidspreker.

Die ateljee-solderwoonstel het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-sitarea en -kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, oond en stoof toegerus, en daar is 'n TV met flieks en 'n knus kaggel. Die kombuis bied toegang tot 'n sondek en 'n tuin. Die enigste gedeelde area is die ingang van die straat af. Dit is 'n paadjie wat al langs die kant van die huis tot by die ateljee lei.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel en nog parkeerplek in die straat. Die dorp bied restaurante, kroeë en winkels.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beach Break Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nicholi-laan 15, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Break Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholi-laan 15, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdEOASyT504nF6G6c14XrWcYvsGH7wdEGHdbaHnWUfpC1tsIAq0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 15 Nicholi Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.13952 18.339924635582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!