Umhlanga Akkommodasie by Beach Break Holiday Unit 226 | LekkeSlaap
+24
+24

Beach Break Holiday Unit 226

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Break Holiday Unit 226 is 'n spoggerige selfsorgwoonstel in die gewilde Breakers Resort in Umhlanga. Dié oord is naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die area geleë.

Die woonstel is op die tweede verdieping en het lugversorging. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis het 'n mikrogolfoond, 'n oond, stoof en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n strykyster en 'n strykplank beskikbaar.

Die leefarea het 'n TV met 40 DStv-kanale en 'n DVD-speler. Daar is 'n ingeboude kluis teen die muur en 1 veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 'n addisionele veilige parkeerplek buite beskikbaar. Dit het 'n uitsig oor die tuine.

Die oord het 'n 25-meter diep verhitte swembad, 'n kroeg en 'n ontspanningsarea vir gaste, waterglyplanke en 'n swembad vir vlugbal, 'n gimnasium, gemeenskaplike braaigeriewe, haar- en skoonheidsalonne en 'n wassery, droogskoonmaker en baba-oppassers.

Die oord is langs die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, oorkant Umhlanga Beach Viewing Deck en sowat 3,7 km vanaf die Gateway-winkelsentrum geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Break Holiday Unit 226 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Beach Break Holiday Unit 226
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Break Holiday Unit 226 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPa68B924EerpYiO4YuclNPhgxIkF5Y0SUJw7uXIo0lkv7drVTe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.713591253877 31.092416677246
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za