Umhlanga Akkommodasie by Beach Break Holiday Unit 312 | LekkeSlaap
+22
+22

Beach Break Holiday Unit 312

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Break Holiday Unit 312 is 'n luukse selfsorg-ateljeewoonstel in die gewilde Breakers-oord teen die kus in Umhlanga.

Dié woonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor lugversorging. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis langsaan is toegerus met 'n mikrogolfoond, oond en stoof, en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n strykyster, strykplank en 'n droograk vir klere.

Die leefarea het 'n TV met 40 kanale en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n ingeboude kluis vir waardevolle items. 1 veilige kelderparkeerplek en 1 addisionele oop parkeerplek is beskikbaar. Gaste ook 'n heerlike uitsig oor die pragtige tuin.

Die oord bied die volgende geriewe: 'n verhitte swembad wat 25 m diep is, waterglybane, 'n watervlugbal-swembad, gimnasium, gemeenskaplike braaigeriewe, haar- en skoonheidsalon, wassery, droogskoonmaker en 'n baba-oppasdiens.

Die Breakers-oord is langs Umhlanga Strandmeer Natuurreservaat, oorkant Umhlanga Strand-dek, en sowat 3,7 km vanaf die Gateway Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Break Holiday Unit 312 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Beach Break Holiday Unit 312
Netheid
4.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lagoonrylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Break Holiday Unit 312 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsQDA6midxCQWZcv195z48Z6L0T6srrJ28HA7fc5GVcNKHuoCGR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.714155 31.09276
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za