Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Beach

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 39, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach Gem is tussen Swakopmund en Walvisbaai, op Langstrand in Namibië, geleë en bied 'n luukse vakansievilla met 'n ononderbroke see-uitsig vanaf die voorste dek en vanuit verskeie kamers.

Hierdie pragtige eiendom het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 stylvolle slaapkamers en 3 badkamers, sowel as 'n gastetoilet. Die ruim hoofsuite het 'n koninggrootte-bed en bied toegang tot 'n balkon wat 'n uitsig oor die see het. Daar is 'n ovaalbad, reënstort, dubbelwasbak, verhitte handdoekrelings en 'n toilet in die en suite-hoofbadkamer.

Die tweede slaapkamer bied ook 'n see-uitsig en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en privaat balkon en deel die derde badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Linne en handdoeke word voorsien en al 4 slaapkamers is op die tweede verdieping.

Daar is 'n privaat TV-kamer op die tweede verdieping met oorgenoeg sitplek, asook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ysmasjien, yskas-vrieskas en 'n etenstafel toegerus is. Die onderste verdieping van die huis het 'n oopplan-uitleg en spog met 'n ontwerperskombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Gratis WiFi is beskikbaar deur die huis.

Die kombuis lei na 'n binnebraai met nog 'n etenstafel en yskassies, en dié ruimte lei op sy beurt weer na 'n sitarea. Stapeldeure bied toegang tot die dek met buitesitplek en trappies na 'n tuintjie en die strand.

Die huis het 'n dubbelmotorhuis wat langs die voordeur oopmaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Flamingo Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Flamingo Beach
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 2

Jaar gelys 5

Ligging

  • 4de Straat 39, Langstrand, 0000, Erongo
  • Gaste dink Flamingo Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 39, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b52fa0a76ec7cb8efb797c45d974c052b7cc1aebe87428fa64edf3e5b8af231a13d6b4a06cd03612f57adcc3e3cd47c1b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 39 4th Street Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.813132158492 14.543621385667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem