Wavecrest Akkommodasie by Beach Gypsy Cabin 19 | LekkeSlaap
+11
+11

Beach Gypsy Cabin 19

Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-singel 19, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Gypsy Cabin 19 is in die lieflike kusdorpie Jeffreysbaai geleë. Dié gewilde branderplankrybestemming is bekend vir sy besienswaardighede, ongerepte skulpstrande en uitstekende branderplankry-branders.

Dié verblyf is op die eienaar se perseel geleë. Die eenheid is oopplan en het 'n privaat ingang en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstoof en ketel toegerus. Daar is braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, visvang, kanovaar, bergfietsry en gholfspeel in Jeffreysbaai in.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Gypsy Cabin 19 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Palm-singel 19, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-singel 19, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0brfeEwXuSoqotSz8hNItaVtSk4Kh2OoywuEKiKGsEVvMhrg2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 19 Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.032456705062 24.92839964418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za