Jeffreysbaai Akkommodasie by Beach Gypsy Scallop Terrace | LekkeSlaap
+21
+21

Beach Gypsy Scallop Terrace

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Reyger-straat 7, Scallop Terrance 10, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4

Beskrywing

Beach Gypsy Scallop Terrace is ’n is 'n bekoorlike woonstel met 'n asemrowende see-uitsig in 'n kompleks in Jeffreysbaai. Dié bekende branderplankry-bestemming word gekenmerk aan verskeie besienswaardighede, ongerepte strande en uitstekende branderplakry-toestande.

Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die derde verdieping geleë en word via ’n stel trappe bereik. Die hoofslaapkamer het 'n asemrowende see-uitsig, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en wasmasjien. Die sitarea het ’n TV en dit lei ook na ’n balkon met asemrownde see-uitsigte. Daar is veilige parkeerplek vir 'n medium-grootte voertuig in die kompleks. 'n Weber-braai is beskikbaar, maar ongelukkig geen binnebraai nie. WiFi is teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, bergfietsry en gholf in Jeffreysbaai geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Gypsy Scallop Terrace sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Beach Gypsy Scallop Terrace
Netheid
2.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • De Reyger-straat 7, Scallop Terrance 10, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach Gypsy Scallop Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Reyger-straat 7, Scallop Terrance 10, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACXnT67XH8Ace0sjJpEv8IYgBUrzXXtLYGUFbxduGp17k4qIj3S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 7 De Reyger Street 10 Scallop Terrance 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.049019 24.922613
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za