Beach Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Nov 2019 tot 14 Des 2019.

Beskrywing

Beach Haven is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat oor die strand, Kinibaai, in Port Elizabeth uitkyk. Kom luister hoe die branders op die strand breek en waardeer die uitsig oor die see. Die huis is ideaal vir gesinsvakansies en het privaat toegang tot die strand.

Die huis het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, waarvan 4 en suite-badkamers het. 4 van die slaapkamers het koningingrootte-beddens, die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, en die sesde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed.

Die groot kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, breekware en eetgerei in. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele en in die sitkamer is daar 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die sitkamer het skuifdeure wat toegang bied tot 'n dek met braaigeriewe en buite-meubels. Die huis het ook 'n beskutte plonspoel.

Beach Haven het 'n hele rits lekker doendinge vir die hele gesin.

Slaapplek

'n Bespreking by Beach Haven sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beach Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 000 R6 000 per nag (plek vir 14)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Nov 2019 tot 14 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za