LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach House @ Brenton-on-Sea | LekkeSlaap
+34

Beach House @ Brenton-on-Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 195 Agapanthus Laan, Brenton on Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach House @ Brenton-on-Sea is 'n lieflike vakansiehuis met pragtige see-uitsigte in Brenton-on-Sea, 'n stil baai aan die ander kant van die westelike Knysnakop. Die huis is naby die hoofstrand, gewilde wandelroetes en restaurante.

Die smaakvol versierde huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elkeen met 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede en derde slaapkamer. Die kamers deel 2 badkamers met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV met DStv en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea maak op 'n lieflike balkon met braaigeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste oop.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Buffelsbaai se strand, die Knysna Fisherman's Walk, Knysna-strandmeer en Knysna Waterfront Quays in.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach House @ Brenton-on-Sea sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 195 Agapanthus Laan, Brenton on Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 195 Agapanthus Laan, Brenton on Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2da52dad65d87d7c23e6248c305876a06cfd412cdb9e71c56bbcae78111f046ca0cd8f39d3b7ed85ab3c7764ccebb4dd07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 195 Agapanthus Avenue Brenton on Sea 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -34.072316311087 23.021022935937
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!