Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elliot-weg 15, Kenton-on-Sea, 61291, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R29 200 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Beach House is 'n lieflike selfsorghuis wat ten volle gemeubileer is. Dis in Kenton-on-Sea aan die Sonskynkus van die Oos-Kaap geleë. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die see en die rivier en dis naby die strand. Dis ideaal vir 'n ontspanne en gerieflike vakansie en het handgemaakte meubels, sybokhaarmatte en -kombersies.

Beach House bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers waarvan 2 en suite is, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n privaat buitehof met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n dubbelyskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n groot, ronde etenstafel en stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met Netflix en die sitkamer en die eetarea bied toegang tot die sentrale binnehof met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe. Die eetarea bied toegang tot die ander kant van die stoep met 'n etenstafel en stoele en pragtige uitsigte.

Die huis word skoongemaak en het al die nodige geriewe. Die tuin is omhein en veilig vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Elliot-weg 15, Kenton-on-Sea, 61291, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R29 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R29 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elliot-weg 15, Kenton-on-Sea, 61291, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a05e05c5cf82eb8ce43d2cf601434bbac1dd3ccb0c76a18854d6a4dbbfc6c0e2f26e475aa59f6fec7a111a27fe10974575f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R29 200 per nag, vir 10 mense 10 5 1 5 15 Elliot Road Kenton-on-Sea 61291 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.68864 26.66659