Salt Rock Akkommodasie by Beach House at Salt Rock Tiffany's Reef | LekkeSlaap
+20

Beach House at Salt Rock Tiffany's Reef

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osborne-rylaan 11, Salt Rock , 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach House at Salt Rock Tiffany's Reef bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Die woonstel is 1 straat van die strand af en naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer en die derde slaapkamer maak van 'n aparte badkamer oorkant die kamer gebruik. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en die leefarea het 'n pragtige see-uitsig.

Daar is 'n sondek vanuit die leefarea en dit het 'n asemrowende see-uitsig.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach House at Salt Rock Tiffany's Reef sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.6 uit 5van 1 resensie vir Beach House at Salt Rock Tiffany's Reef
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Osborne-rylaan 11, Salt Rock , 4390, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osborne-rylaan 11, Salt Rock , 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAonW5uA5FMey3qUrhUj2EmbhNq300am0BMsTqA9epyAN5CjR8UB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (plek vir 6) 1 5 1 2 11 Osborne Drive Salt Rock 4390 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.499782927615 31.240106823943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za