Clarendon Marine Akkommodasie by Beach House in Beachview | LekkeSlaap
+36
+36

Beach House in Beachview

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seestrandweg 15, Beachview, Clarendon Marine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach House in Beachview bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Port Elizabeth. Gaste kan asemrowende see-uitsigte vanuit die leefarea, 'n paar van die slaapkamers en van die balkon af geniet.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n oond, stoof, ketel, yskas en ander toebehore.

Die oopplan-leefarea het sitplek vir 8 gaste rondom die etenstafel en die sitarea het 'n TV met DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot die balkon met onbeperkte uitsigte van die see oorkant die straat. Beach House in Beachview is net 28 km van Port Elizabeth Internasionale Lughawe en 'n kort rit vanaf die stadskern en ander besienswaardighede in die stad.

Let asseblief daarop dat dit 'n stil woonbuurt is en dat geen partytjies of geraas na 22:00 toegelaat word nie. Vuurwerke is streng verbode. Henne- en rampartytjies word ongelukkig nie toegelaat nie. Gaste mag onder geen omstandighede die bure se perseel of hulle stel trappe na die see gebruik nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach House in Beachview sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Beach House in Beachview
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Seestrandweg 15, Beachview, Clarendon Marine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach House in Beachview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seestrandweg 15, Beachview, Clarendon Marine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX9ciZr9VeyiIl1mBaP80JudQLUmTE8yVcSTfi3o7ptLhAPyB2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 15 Seestrand Way Beachview, Clarendon Marine 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.00213 25.32787
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za