LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach House Tsitsikamma | LekkeSlaap
+12

Beach House Tsitsikamma

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Konkiebaai, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 310 per nag (vir 7 persone)

Beskrywing

Beach House Tsitsikamma bied unieke verblyf in 'n oulike, ruim huis met lieflike see-uitsigte. Dié grasdakhuis is ideaal vir natuurliefhebbers wat 'n rustige, ontspannende wegbreek wil hê.

Die huis het slaapplek vir 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n losstaande bad en aparte stort. Dié lieflike kamer lei na 'n privaat dek met 'n see-uitsig. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n driekwartbed. Dié 2 kamers deel 'n gesinsbadkamer met 'n stort.

Die ruim leefarea het skuifdeure wat toegang bied tot 'n groot houtdek met 'n eetarea buite en skilderagtige uitsigte oor die baai. Hier kan jy luilekker in die son ontspan of smul aan lekker kos terwyl jy kyk hoe die son oor die horison wegsak. Sit op een van die groot leerbanke langs die kaggel op koue winteraande of kyk saam 'n program op die TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis- en eetarea bied toegang tot 'n braaiplek wat lekker onder die skadubome weggesteek is. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf.

Op dieselfde perseel is daar ook 'n aparte kothuis met 'n lieflike privaat dek. Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste in 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié huis is 'n puik vir 'n romantiese wegbreekplek of 'n gesin wat by die see vakansie wil hou.

Let asb. daarop dat daar 'n 10 km-lange grondpad is wat na die strandhuis lei. Alhoewe die pad nie in die beste toestand is nie, is dit geskik vir normale voertuie as gaste stadiger as die spoedlimiet ry.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach House Tsitsikamma sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Beach House Tsitsikamma
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Eersterivierweg, Konkiebaai, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach House Tsitsikamma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tsitsikamma Oos-Kaap
Vanaf R3 310
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R3 310
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Konkiebaai, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiZWUxNDc3LWVkOTYtNGJlMC1iZTYzLTNlYjkwZmEyODljOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 310  per nag (vir 7 persone) 5 5 1 5 Eersterivier Road Konkiebaai 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.071453887543 24.222864660119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!