LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach House Tsitsikamma | LekkeSlaap
+12

Beach House Tsitsikamma

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Beach House Tsitsikamma
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Ann G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ann G
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Alhoewel die verblyf nie goedkoop is nie, was dit alles en meer as wat verwag is. Marina wat die kontakpersoon is wat die huis vir mens oopmaak, het alles goed en vriendelik verduidelik. Omdat daar 'n sekuriteitshek is net voordat jy by die huis kom weet jy niemand sal onverwags opdaag. Die uitsig en rustigheid verkwik die siel. Die naweek was net te kort.

Beach House Tsitsikamma's terugvoer

Dear Anne,

Many thanks for your feedback.We are delighted that you enjoyed your stay with us at Beach House, and look forward to having you with us in the future.
Wishing you a wonderful week.

Warm regards,
Simone
Beach House

Beach House Tsitsikamma
Mandie C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en 'n baie lekker plekkie.

Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Beach House Tsitsikamma's terugvoer

Beste Mandie,

Ons is verheug dat u 'n goeie tyd gehad het by Beach House. Ons hoop om u weer in die toekoms te akkommodeer.

Groete,
Simone
Strandhuis

Beach House Tsitsikamma
Lee-ann C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lee-ann C

Asemrowend!

Regtig mal oor die plek. Wens net meer as 5 mense kon daar bly. Ons hou van familiekuiers. Het al klaar baie mense aanbeveel om daar te gaan bly. Die uitsig, die rustigheid en die huis is perfek. Alles is daar.

Beach House Tsitsikamma's terugvoer

Baie Dankie Lee-Ann,

Ons is baie bly die familie het dit so geniet.

We look forward to seeing you again.

Kind regards,
Beach House

Beach House Tsitsikamma
Maryna D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna D
Gesin met tieners

Baie spesiaal en lekker!

Dit is 'n ongelooflike mooi kuierhuis. Die uitsig is puik en dit is perfek geleë wat die swemstrand en rotse betref. Dit is 'n grasdak en het 'n gogga-probleem. Daar is 'n skottelgoedwasser, maar onthou die seep. Ons sal weer daar gaan kuier.

Hennie S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie S
Saam met vriende

Very nice with a nice view

The house is nice and equipped with everything necessary. That fact I stayed here in winter made me wish there was an inside braai.

Vanaf R3 310
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R3 310
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R3 310
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Konkiebaai, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiZWUxNDc3LWVkOTYtNGJlMC1iZTYzLTNlYjkwZmEyODljOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 310  per nag (vir 7 persone) 5 5 1 5 Eersterivier Road Konkiebaai 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.071453887543 24.222864660119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!