LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach House with a Million Dollar View | LekkeSlaap
+35

Beach House with a Million Dollar View

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Beach House with a Million Dollar View
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Charmaine T - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine T
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier, alles wat ons nodig gehad het en stap afstand van die see.

Kinders was mal daaroor om elkeen hulle eie kamers te hê. Het heerlik gekuier, baie netjies en werklik pragtige uitsig.

Beach House with a Million Dollar View se terugvoer

Dankie, hoop om jul gou weer te sien.

Beach House with a Million Dollar View
Heinrich K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Gesin met klein kinders

Baie mooi view!

Nice plek en aangename eienaar.

Susan D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Lekker gerus.

Ons wil beslis weer gaan.

Beach House with a Million Dollar View se terugvoer

Hi Susan
Julle is wonderlike gaste. Julle moet beslis weer kom.
Dankie
Marieke

Beach House with a Million Dollar View
Erna L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erna L
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig - baie beknop as die weer sleg is of winderig is.

Tannie Emma is 'n baie goeie gasvrou. Sy het dadelik werk gemaak as iets foutief was. Die plekkie kan 8 persone slaap. Die patio buite is baie gerieflik, maar as die wind waai is dit koud en baie onplesierig, die leefplek binne is dan net geskik vir max 4 persone ons was 5 volwasse persone en 1 kind. Dit het ons na ons kamers toe gedryf of winderige dae. Ons kon nie saans buite by die tafel eet nie, te koud en winderig. Ons het later die tafel en banke omgeruil, tafel binne en banke op die patio. Die kombuis en leefarea is aaneen omtrent 20 vierkante meter, is bitter klein. Die uitsig is fantasties.

Alain J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alain J
Saam met vriende

Excellent.

Everything was great. Thanks to you guys.

Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynx-weg 3, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e856f3d0c2b487e93b40d7eb3c62d51a29fa050cfe72f84553b2bb03ca1ae9c9e530b292de41c02b1b8722ddd744ceacdaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500, nou Vanaf R2 800  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 3 Lynx Road Southern Cross 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.058987332641 22.224871169312
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem