Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House with a Million Dollar View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynx-weg 3, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach House with a Million Dollar View is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie naby Hartenbos, Mosselbaai en George. Die huis is stap afstand van die strand en het 'n pragtige see-uitsig van die dek af.

Die woonstel is op die grondverdieping van die eienaar se huis en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers met 2 badkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kamers deel 2 badkamers met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n sitarea, TV, toonbank met stoele en direkte toegang tot die dek. Geriewe op die perseel sluit ook 'n omsetter, WiFi en DStv in. Die onderdakdek het 'n etenstafel, sitarea en 'n mooi uitsig oor die see. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan visvang, voëlkyk, bootvaar, treinritte, Zipline, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholfspeel en valskermsweef in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach House with a Million Dollar View sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Beach House with a Million Dollar View
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Noekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Ligging

  • Lynx-weg 3, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach House with a Million Dollar View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynx-weg 3, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e856f3d0c2b487e93b40d7eb3c62d51a29fa050cfe72f84553b2bb03ca1ae9c9e530b292de41c02b1b8722ddd744ceacdaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 3 Lynx Road Southern Cross 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058987332641 22.224871169312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem