Margate Beach Akkommodasie by Beach Lodge 6 | LekkeSlaap
+10
+10

Beach Lodge 6

Selfsorg
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Lodge 6 is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 'n gesin van 4 in Margate Beach, en is net 500 m van die strand af.

Die woonstel is in 'n veilige kompleks en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n TV.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Margate bied gaste 'n verskeidenheid restaurante, kafees en winkels, en bied doendinge soos duik, swem, branderplankry, visvang en gholf, asook besienswaardighede soos die Margate Bird Park en 'n voetslaanroete.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Lodge 6 sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Marinerylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA073900706910e6f884ae1bca8f5021963e2a25e21a9d4d6dda60a81c9fd32c10c17cf232fad3e39f0a3de5cc8df6266fa1d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (plek vir 4) 65 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.857302 30.372226
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za