Margate Beach Akkommodasie by Beach Mansion 4 | LekkeSlaap
+15

Beach Mansion 4

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marienerylaan 91, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R605 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Mansion 4 is in Margate geleë en bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Die woonstel is na aan verskeie geriewe, insluitend restaurante, winkels en Margate se hoofswemstrand geleë.

Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-eetkamer, -kombuis en -leefarea met gemaklike sitplek, en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Onthou asseblief om jou eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en afstandbeheer saam te bring. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kompleks bied ook gemeenskaplike braaigeriewe en beeldskone see- en stranduitsigte.

Pure Venom is op die Izotha-pad naby Shelly-strand. Die kinders sal daarvan hou om al die verskillende slange te sien en om van elkeen te leer. In Shelly Beach is daar die Must-Byt-bootritte met visvanguitstappies en diepsee-swem. Die ouers kan saans gerus 'n draai by Pistols Saloon net verby Ramsgate maak vir aandete en dans.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Mansion 4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 5 resensies vir Beach Mansion 4
Netheid
3.2/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.6/5

Ligging

  • Marienerylaan 91, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Mansion 4 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marienerylaan 91, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNGYwOTkyLWNjNGItNGI2Ny1hYmY4LWI1ODkzNDk4ODQ0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R605  per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 91 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.862723576559 30.369920432568
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za