Margate Beach Akkommodasie by Beach Mansion 4 | LekkeSlaap
+15

Beach Mansion 4

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 5 resensies vir Beach Mansion 4
Netheid
3.2/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.6/5
Ben K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ben K
Gesin met tieners

Dit was nie lekker nie

Hoofslaapkamer ruit stukkend, was ingelig deur Just Properties dit sal dieselfde dag vervang word. Was nooit gedoen nie!! Moes die hele vakansie met muskiete slaap. Woonstel was vuil, was ingelig deur Just Properties dit sal dieselfde dag gedoen word. Was 3 dae later eers gedoen. Beddegoed het gestink, was ingelig deur Just Properties dit sal dieselfde dag vervang word. Was 3 dae later gedoen. Woonstel in 'n slegte toestand. Krag is 'n hazard en gevaar vir almal. Parkering was 'n groot probleem! Dit is die 7 Januarie 2019, geen breekskadedeposito is terugbetaal nie, swak!

Janeatte C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Janeatte C

Verblyf was nie lekker, nie baie foute.

Die tag wat ons gekry het, het glad nie gewerk nie, ons moet op nommer 9 parkeer, kon nie, daar was 'n ander voertuig. Gesukkel met die deur, na die tweede keer was hy eers reggemaak. Venster in die een kamer en die lampies werk ook nie. Die deur wat toemaak by die badkamer is ook gebreek, maak nie mooi toe nie.

Charmain B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Charmain B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ek weet smaak verskil, maar die dekor binne is te oorweldigend, te veel clutter wat rondstaan, hopeloos te veel lampies en hulle werk nie eers nie. Te veel bont kleure.

Pieter O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Gesin met tieners

Rustige plek, vol ingerig. Mooi uitsig. Loopafstand vanaf strand, restaurante en winkels.

Sien sterre.

Sthembiso M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sthembiso M
Saam met vriende

For what we paid, it was very worth it.

It was a great stay and the location was perfect.

Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marienerylaan 91, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNGYwOTkyLWNjNGItNGI2Ny1hYmY4LWI1ODkzNDk4ODQ0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R605  per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 91 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.862723576559 30.369920432568
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za