Margate Beach Akkommodasie by Beach Mansion 6 | LekkeSlaap
+8
+8

Beach Mansion 6

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R605 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marienerylaan 91, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Mansion 6 is in Margate geleë en bied gehalteverblyf wat jy vir jou volgende gesinsvakansie moet oorweeg. Die woonstel is naby verskeie geriewe, soos restaurante, winkels en Margate se hoofstrand.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-eetkamer, -kombuis en -sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n DStv-koppelpunt. Jy moet egter jou eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer met slaapplek vir 1 ekstra gas. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en bied lieflike uitsigte oor die see en strand.

Die area bied vele opwindende doendinge. Gaste kan ’n heerlike ete by Mac Banana geniet, en sommer ook bietjie verfbal skiet. Daar is ook die Deli & Bakery, Mac Fish, verskeie winkels, ’n voëlkyk-dek, klimrame en speelareas vir kinders, die Butterfly Dome en ponieritte. Op pad Port Edward toe, kan gaste ook die Wild Coast Sun Casino besoek.

Lake Eland is die ideale plek om uitsigte te geniet omdat die natuur so pragtige is. Pure Venon, ’n slangpark, is op die Izotha-weg naby Shelley Beach, ’n opwindende plek vir kinders waar hulle oor verskeie tipes slange kan leer.

Shelley Beach bied ook die Must-Byt vis- en bootritte, diepsee-duik en -swem. Vir die ouers bied ons die Pistols Saloon net verby Ramsgate vir aandete en om lekker te ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Mansion 6 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Beach Mansion 6
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Marienerylaan 91, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Mansion 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R605
per nag (plek vir 6)
Vanaf R605
per nag (plek vir 6)
Vanaf R605
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marienerylaan 91, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkMTc2OTA5LWRiYWUtNDM4Mi04YmU1LTUyMDc0ZjdmNmQyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R605  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 91 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.862709762128 30.36999553442
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za