Athlone Park Akkommodasie by Beach Retreat Guesthouse | LekkeSlaap
+39
+39

Beach Retreat Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iphalastraat 281, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Retreat Gastehuis bied verblyf in Amanzimtoti. Die perseel is teen die kuslyn so gaste kan asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan verwag. Daar is 'n lieflike tuin, 'n buite-swembad wat regdeur die jaar oop is en 'n kinderspeelgrond tot gaste se beskikking.

Beach Retreat Guesthouse bied verblyf in 2 en suite-kamers. Die "Deluxe"-dubbelkamer het 'n aparte ingang en toegang tot 'n patio. Dit is ingerig met 1 koningingrootte-bed wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die "Seaview"-gesinskamer het ook toegang tot die patio. Dit is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 1 stapelbed wat slaapplek bied vir 4 gaste. Elke kamer beskik oor die volgende: lugversorging, 'n platskerm-TV, M-Net en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kamers het 'n sitarea waar gaste kan ontspan.

Gaste is welkom om te ontspan in die gemeenskaplike leefarea of om 'n drankie te geniet by die kroegie. Braaigeriewe is beskikbaar op die dek waar 'n skitterende swembad gaste nooi om te ontspan en die pragtige uitsigte te geniet. 'n Klippaadjie lei na 'n vuurput en sitarea wat uitkyk oor die see. Daar is ook 'n speelarea in die groot tuin waar die kinders kan rinkink.

Durban is slegs 23 km vanaf Beach Retreat Gastehuis en Umhlanga is slegs 39 km ver. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat 51 km van die perseel af is.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Grieks

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 48 resensies vir Beach Retreat Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Iphalastraat 281, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Retreat Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iphalastraat 281, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2YTMxYjliLWYzNTItNDI0NS05Yzg5LTIzMzlmMTdiYmMwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 281 Ipahla Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.034876 30.903301
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za