Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Shack

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 82, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Shack is teen die see in die vissersdorpie Port Nolloth geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir enkelreisigers, paartjies en gesinne wat die dorp besoek.

Gaste kan tussen Seaview met slaapplek vir 2, Loft met slaapplek vir 2, die ruim Beach Shack met slaapplek vir 10, of die Fishermen's Den en Fishermen's Garden cottage kies. Die eenhede lei na dekke of balkonne met see-uitsigte, en het gemaklike beddens en privaat badkamers met storte en toilette.

Die Seaview- en Loft-eenhede het elkeen 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe, en die Beach Shack het 'n kombuis wat ten volle vir selfsorg toegerus is. Dit sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, binnebraai-area en eetarea in. TV's met sekere DStv-kanale is in Seaview en Beach Shack beskikbaar.

Seaview lei na 'n dek, en die Loft en Beach Shack deel 'n groot tuin met braaigeriewe. Braaigeriewe kan op versoek vir gaste in Seaview voorsien word.

Port Nolloth bied verskeie doendinge, soos swem, visvang, kajakvaart, stap en 4x4-roetes, en tydens lente word die omgewing met 'n veldblomkombers bedek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 23 resensies vir Beach Shack
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Beach-straat 82, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink Beach Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 82, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18fc56be6b5be42f20b1bfed56fef4a017fcaa1d6bc1d3fdcacf64a8bb50ebfb30503f6b4a3ceebc95bf8e08ce50bd951ff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 82 Beach Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.252571472024 16.868413961971