Manaba Akkommodasie by Beach-View | LekkeSlaap
+28

Beach-View

B&B
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 26, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach-View bied gerieflike B&B-verblyf in die kusdorpie Uvongo net oorkant die strand. Die eenheid spog met lieflike see-uitsigte, ruim slaapkamers en 'n heerlike ontbyt. Dit is die ideale vakansiebestemming.

Die verblyf word in 4 gastesuites en 3 gastekamers gebied. Twee van die gastekamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die kamers het elk 'n TV met DStv. Die Beach View-eenheid het 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Stryk- en wasgoedgeriewe en 'n karwasdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die area spog met pragtige strande waar gaste kan snorkel, en diepseehengel en daar is ook voetslaanroetes, bergfietsry-roetes en inkopiesentrums in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lilliecrona-boulevard 26, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 26, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17cd427639f8d63abf4614d7e3a228fd474031904178c038bacb72b20ffab94321e67184aeb09a562a565f2704b2b4872267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 26 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.846957741957 30.388884279133
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za