LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach View 705 | LekkeSlaap
+18

Beach View 705

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Vakansiewoonstel 705, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R770 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Beach View 705 is 'n ten volle gemeubileerde woonstel in die kusdorp Amanzimtoti. Die woonstel is in 'n woonstelblok teen die see geleë en het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers.

Die slaapkamers het dubbelbeddens en daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die slaapkamers deel die badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea voor die TV met DStv en 'n DVD-speler ontspan. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Die kompleks is lekker naby die strand, restaurante, winkels en winkelsentrums.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach View 705 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Kusweg 21, Afsaal Vakansiewoonstel 705, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R770
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Vakansiewoonstel 705, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf4eb89f2bad5d7ea6f7c61c920ef6c42c6c2219d56b3d66e94250b4c239ca702d334ff4d3f29d42865df52e6f43eeabe6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (vir 5 persone) 21 Beach Road Afsaal Holiday Flat 705 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.05586913795 30.885048687172
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!