LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Walk Gastekamers | LekkeSlaap
+14

Beach Walk Gastekamers

27 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Beach Walk Gastekamers
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sue B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and clean with modern finishes.

Very comfortable and great location. Will stay there again.

Charmaine M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Enkelreisiger

Beautiful room.

Clean and very comfortable room. Lovely area close to beach. Just found the neighbours a bit noisy.

Wesley M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley M

Baie lekkker gekuier en baie vriendelike mense.

Ons het baie lekkker gebly en die mense was verskriklik vriendelik en behulpsaam.

Roger T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roger T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable with friendly host.

The room is in a good location close to the beach.

Albert A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert A
Saam met vriende

Netjies. Goed ingerig.

Goeie waarde vir geld.

Augusta Lourette B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta Lourette B

Uitmuntend!

Verblyf het aan al ons behoeftes voldoen en was bo alles troeteldier-vriendelik. Daar was binnehof met gras waar ons vierpotige kind haar ding kon doen. Ons kon kom en gaan soos ons wil sonder om enige iemand te steur want die kamer langsaan was nie beset. Retha was baie behulpsaam en het aanbevelings gemaak van restaurante en aktiwiteite in die area.

Mary M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief 'n lekker ervaring.

Vriendelik ontvang, die plek is 'n klipgooi van die strand en is baie veilig. Ons sal dit weer gebruik.

Elmarie H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en gaan beslis weer boek.

Die kamers is baie netjies en baie goed geleë. Ons sal dit beslis aanbeveel vir ander mense. Baie lekker naby Hermanus. Die omgewing is rustig en lekker stil in die nag.

Marcolet F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcolet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend, ons het dit baie geniet. Hou van die rustigheid, ons het veral die see in die agtergrond gehoor wat baie nice is.

Als is perfek by Beachwalk sal dit vir enige een aanbeveel. Daar is van als in behalwe 'n 2 plaatstofie, wat ek dink sal baat vind by die huisie. Ek verstaan ook dat verskillende mense gastehuisies besoek so almal sal nie plaatstofie soek, maar die wat wel dit wil gebruik. Die uitleg van die kamers is ook baie mooi. Die eienaar het ons verwelkom by die hek Vrydag en gister wat ons vertrek weer mekaar gegroet so ek sal sê ons tydsberekening was perfek. Behalwe dat dit loadshedding was het ons 'n baie aangename verblyf vir die naweek gehad.

Clinton J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat ek nodig gehad het. Die stilte en rusrigheid het goed gewerk. Sal beslis weer gaan.

Dis ook een van die veiligste plekke wat ek nog ooit by was.

Charlene E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Het dit vreeslik geniet.

Die ligging is fantasties, naby alles. Lekker staproetes en baie naby die see. Dit was 'n wonderlike naweek.

Anntesia D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anntesia D
Saam met vriende

Ons verblyf was van Vrydagmiddag tot Sondagoggend. Jammer die ontruimingstyd is 10:00.

Vriendelike ontvangs. Die kamers is baie mooi, netjies en die beddens is fantasties. Heerlike stort met groot, sagte handdoeke, botteltjies sjampoe en lyfwasmiddel. Die verblyf is 'n klipgooi van Onrus Lagoon af. Die kamers het 'n yskassie, ketel, houertjies met koffie, tee en suiker. Die kersie op die koek is 'n opvou-braaitjie. Beach Walk Gastekamers sien my definitief gou weer.

Piet N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en het wonderbaarlik lekker gebly.

Retha was 'n wonderlike gasvrou en heeltyd seker maak alles verloop vlot. Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak en haar onder my vriende en familie bemark.

James Anthony S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James Anthony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Baie mooi kamer, privaat en veilig.

Adri V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met vriende

Smaakvolle kamers en lekker privaat.

Sien sterre.

Mishyel L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mishyel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location and friendly host.

Cool place to go a relax. With ocean right there, watching waves crash on the rocks. Room was fantastic, comfy bed as well. Enjoyed my stay.

Janine G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G

Beautiful kamers, loopafstand van see en strand!

Van ons aankoms tot ons vertrek het Retha na alle behoeftes omgesien! Die kamer was goed belig, beddegoed was vars, handdoeke sag! Die kamer het alles ingehad wat ons benodig het en die tafeltjie buite was te heerlik om by te sit vir oggendkoffie! Daar is meer as genoeg kaste om klere op te hang asook laaie vir bêregoed. Genoeg hangers is ook verskaf. Die beskuit en vars melk met aankoms vir 'n oggendkoffie was so welkom, baie dankie Retha! Milkwood Restaurant en Onrus se hoofstrand is loopafstand van Beach Walk Gastekamers. Ek sal vir seker weer by Beach Walk Gastekamers bespreek, wanneer ek weer Onrus besoek vir 'n kort kuiertjie!

Christo K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie skoon met vriendelike eienaar.

Sal enige iemand aanraai om hier te kom bly, ons plekkie was netjies en skoon met als wat ons nodig gehad het. Die eienaar was baie behulpsaam en gehelp met enige iets wat ons benodig het. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Estelle G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis regtig waarde vir jou geld.

Baie vriendelike kliëntediens. Goed versorgde eenheid.

Steve B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable accommodation, good value.

Accommodation was excellent and location was safe and convenient. It is not a self-catering venue (no stove) but is equipped with microwave, fridge and cutlery etc. Excellent restaurant within easy walking distance. Host was very attentive and helpful. Close to sea and pleasant hiking paths. Met or exceeded our expectations.

Lindi L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging!

Pragtige skoon plekkie stapafstand van die see af. Eienaar is dierbaar en het ons so baie help. Bietjie raad: Die klank (praat, TV en beweging) van binne die huis hoor mens duidelik en kan nogal steurend wees. As julle dit klankdig maak sal ek se is dit perfek!

Liza L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik.

'n Pragtige, moderne kamer met 'n en suite-badkamer en heerlike stort. Beddegoed is skoon en lekker sag. Het heerlik geslaap. Lekker koffie en beskuit

Mariska K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en ongelooflik rustig!

Ons het 'n heerlike tyd gehad! Die rustigheid is goed vir die siel en 'n mens kan nie anders as om te rus nie. Alles was baie netjies en wonderlik! Baie dankie!

Danvin S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danvin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantasties tyd by Beach Walk.

Retha, die eienaar, is 'n baie vriendelik, gawe en behulpsame mens sy't ons nog voor ons daar aangekom het welkom laat voel oor die foon. Die plek is fantasties, baie netjies, rustig en veilig. Dit is paar honderd meter van die strand en 'n pragtige uitsig. Ons sal baie beslis weer gebruik maak van Beach Walk.

Lydia P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia P
Gesin met klein kinders

Baie sentraal geleë en netjiese verblyf.

Lekker gebly dankie! Net om te onthou dis nie 'n selfsorgfasiliteit nie.

Christine B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die eienaar van die gastehuis het ons baie welkom laat voel. Sal weer gaan kuier daar.

Rainard S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rainard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so lekker gebly daar, is mal oor die dekor en die strand wat so naby is.

Ocean Breeze is so mooi en netjiese plekkie! Ons het so lekker gebly daar en mal daaroor dat dit so naby die strand is! Dis in die perfekte ligging in Onrus. Sal beslis weer daar gaan bly!

was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenstraat 19, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2RGozzqZJH2CZK7i0V3RwvshUzuxC0C3RXjF2YUGvcOPmLaM4i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R510  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 19 Green Street Onrus 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.41818106323 19.175689054597
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!