Umhlanga Akkommodasie by BeachBreak Cottages | LekkeSlaap
+34
+34

BeachBreak Cottages

  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portland-rylaan 6, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

BeachBreak Cottages is in Umhlanga, 'n gewilde strandvakansiebestemming aan Suid-Afrika se ooskus, net noord van Durban geleë. Umhlanga bied verskeie binnenshuise en buitelug-doendinge en daarom is dit ideaal vir gaste van alle ouderdomme. Die blyplek is 1 km van die Umhlanga Strandmeernatuurreservaat af en 11 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.

BeachBreak Cottages het oopplan-kothuise met lugversorging en gratis privaat parkeerplek. Die kothuise het elkeen 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, see-uitsigte en tuin-uitsigte vanaf die patio. Dit is ideaal vir braai en walviskyk. Elke kothuis het 'n privaat badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is gratis WiFi. Swemstrande en natuurwandelings is stapafstand van die eiendom af.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir BeachBreak Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Portland-rylaan 6, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink BeachBreak Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portland-rylaan 6, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyZjgyOWQwLWYyMTktNDhlMy05YjQ1LTM5NmE4ZmMzMzQzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 6 Portland Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.714027 31.089455
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za