Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachclub 17 Whale Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachclubrylaan 17, Princess-straat, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beachclub 17 Whale Apartment is in 'n stil, privaat sekuriteitskompleks in Houtbaai, Kaapstad. Dié kompleks spog met direkte toegang tot die strand.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, induksieplaat en ander basiese kookgerei.

Die leefarea oorkant die kombuis het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n patio wat gedeel word. Die kompleks het 'n swembad en veilige parkeeplek. Die kompleks is ook naby die hawe, restaurante en 'n winkelsentrum in die area.

Die eenheid is ongelukkig nie geskik vir kleuters nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachclub 17 Whale Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Beachclub 17 Whale Apartment
Netheid
4.4/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Beachclubrylaan 17, Princess-straat, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachclub 17 Whale Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachclubrylaan 17, Princess-straat, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATvNFfv3dumco5FSP3d91kTAuSUqMgHvB9SuuoBZdmhOVdygUsg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 17 Beachclub Drive Princess Street, Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044056205056 18.354653619557