Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Point Village Pad, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Beachfront Apartment is 'n ruim kothuis met 'n fantastiese ligging reg langs die strand. Die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor uitsonderlike uitsigte van die sitkamer, die patio en die hoofslaapkamer af. Hierdie eenheid is net die plek vir jou as jy op soek is na 'n lekker strandvakansie so na aan die see as moontlik!

Die kothuis het 3 slaapkamers en is 192m² groot. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Al die beddens is opgemaak met perkallinne. Die kothuis beskik oor 2 badkamers en handdoekke word voorsien. Die oopplan-leefarea en die kamers het almal groot skuifdeure wat lei na die patio met braaigeriewe.

Die Beachfront Apartment is in die historiese Point Village geleë, reg teen die strand in Mosselbaai. Dis ook net 40 m van restaurante, branderryplekke en 'n getypoel af. Die area het vele besienswaardighede, onder andere voetslaanpaaie, putt-putt bane (binne seisoen), die akwarium waar jy haaie en pylsterte kan besigtig, grotte, Robeiland en vele meer. Mosselbaai is in die hartjie van die Tuinroete geleë, met 'n hele paar wildplase in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachfront Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Beachfront Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pearl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 10

Ligging

  • 9 Point Village Pad, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Point Village Pad, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNTUxY2ZkLTExNzMtNDMyNy05NmUxLWVlNjBlODZiZDliMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 9 Point Village Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182171 22.157263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem